Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (8)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (3)
Indien jy Eastleigh besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Eastleigh.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eastleigh gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastleigh Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eastleigh Gastehuise

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Eastleigh

As jy op soek is na bekostigbare, luukse verblyf in 'n rustige omgewing naby Johannesburg en OR Thambo Internationale Lughawe, is President Lodge net die plek vir jou! Ons unieke ligging maak ons die ideale bestemmi...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Eastleigh

Dunvegan Execu Lodge is 'n elegante, luukse 4-ster-gastehuis soos deur die Toerismeraad gegradeer. Ons is ideaal geleë in die rustige woonbuurt van Dunvegan, Edenvale, met maklike toegang tot die N3, N12 en R24 na ...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Eastleigh

Brickhaven Akkommodasie is 'n privaatbesit-gastehuis in Edenvale aan die Oos-Rand van Gauteng. Ons bied verblyf in 11 aparte kamers, elkeen met 'n privaat ingang en parkeerplek. Die kamers het elkeen 'n en suite-ba...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Eastleigh

The House bied gastekamers in Edenvale, Johannesburg. Die gastehuis is binne 13,5 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf by The House bestaan uit 5 individueel versierde kamers. Vier kamers het elk 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Edenvale, Eastleigh

River Ridge Accommodation bied verblyf in 'n gastekamer op die eienaar se perseel in 'n veilige buurt in Edenvale met valhekke. Die eenheid is 14 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die verblyf beskik oor 1...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Eastleigh

Ridge on Hudson bied eksklusiewe verblyf in Edenvale naby verskeie geriewe en die lughawe. Dis ook net 800 m vanaf die New Day Edenvale kerk en 5 km vanaf 'n gholfbaan. Daar is en suite-gastekamers wat pragtig vers...

Vanaf
R1 574
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Eastleigh

The Maple Village Guest Lodge B&B is 'n luukse, rustige 4-ster-instansie met luukse kamers. Dié lodge word deur die eienaar bestuur en bied topgasvryheid en uitnemende diens. Dit is in Eastleigh Ridge, Edenvale gel...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Eastleigh

Vanaf
R1 196
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dunvegan, Dowerglen

Ruth Avenue Guest House is geleë in 'n rustige woonbuurt genaamd Dunvegan, Edenvale, naby OR Tambo Internasionale Lughawe. Dit is ideaal vir oordeelkundige reisigers en vakansiegangers - hier sal jy so tuis voel so...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Dowerglen

Glendower View Guesthouse is in 'n stil en veilige woonbuurt geleë en bied 'n uitsig oor die dertiende putjie van die onberispelike Glendower Gholfbaan. Ons bied stil en gerieflike verblyf vir sakereisigers, oorses...

Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Meadowbrook, Germiston

Cozy B bied gerieflike verblyf in 'n veilige gastehuis in Meadowbrook, Germiston. Dis naby hoofweë, winkels en kantoorparke. Dis ook net 9,9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word in 'n ateljeewo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Eastleigh gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Eastleigh akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Eastleigh akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]