Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Eldoraigne

4.2 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Eldoraigne van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Eldoraigne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Eldoraigne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eldoraigne selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eldoraigne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eldoraigne Selfsorg-eenhede

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eldoraigne

13 on Wynne bied verblyf in 'n gerieflik gemeubileerde kothuis vir 5 gaste en 'n tweede eenheid wat ideaal vir 2 gaste in Eldoraigne in Centurion. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die leefa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eldoraigne

Imani Lodge bied verblyf aan in 2 gastekamers op die eienaar se perseel in Centurion. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe. Die Executive Suite i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eldoraigne

Aliberti Breakaway SA bied selfsorgverblyf in Eldoraigne, 'n moderne voorstad van Centurion. Dis sentraal, naby wêreldklas gholfbane, winkelsentrums en groot snelweë. Daar is 2 oopplan-woonstelle op die eienaar s...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Eldoraigne

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wierdapark, Centurion

Chipembere Executive Suite bied eksklusiewe selfsorgverblyf aan die buitewyke van Pretoria. Dis ideaal vir oordeelkundige reisigers en verseker 'n gerieflike, aangename en luukse ervaring in die natuur. Die selfsor...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wierdapark, Centurion

Sun Ray Guest House is in Wierdapark, Centurion, geleë. Ons bied 2 gerieflike, ruim, skoon woonstelle. Woonstel A het 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed, ruim kaste, 'n spieëltafel, en 'n en suite-badkamer. Die l...

15% af Aanbod!
VanafR990
R842
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hennopspark, Centurion

Wilger Gastehuis is in Hennopspark, 'n voorstad van Centurion, geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand en die gastehuis bied slaapplek vir 17 gaste en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Verblyf word...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR420
R378
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Bronberrick, Hennopspark

273 Rhino Retreat is in Zwartkop, Centurion in ’n baie bekende en veilige area geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel gebied wat elk ’n privaat ingang het. Rhino Retreat het ’n...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Clubview, Centurion

Cosy Inn is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel 3 km van die Netcare Unitas-hospitaal af. Die eenheid is langs die eienaar se huis in 'n stil boomryke straat in Clubview, Centurion en het 'n privaat ingang. Dit...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wierdapark, Centurion

Germa Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike voorstad in die hartjie van Centurion, Gauteng. Dié gastehuis het 6 slaapkamers met basiese selfsorg-geriewe en lugversorging. Elke slaapkamer het 'n dubb...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Rooihuiskraal North, Centurion

Abries Self-catering House is in Centurion geleë. Centurion bied die perfekte balans van 'n plattelandse en kosmopolitaanse leefstyl met sy museums, kunsvlytmarkies oor naweke, lugmagbasis, baie winkels en 'n aktie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Eldoraigne selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Eldoraigne akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Eldoraigne akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za