Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Elim

4 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Elim van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Elim besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elim.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elim akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elim Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elim Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Elim

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

@ The Beach is 'n nuwe, minimalistiese tog moderne selfsorg-strandkothuis op die hoek van Inkvisstraat en Melkhoutstraat in die gewilde Pearly Beach Oord. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en is ideaal vir 'n k...

Voorkeurvennoot
Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 600
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Gates is 'n knus huis na aan Pearly Beach Oord in Pearly Beach. Die huis bied selfsorgverblyf vir 'n gesin of 'n groep van 4. Die huis is net 100 meter van die strand en 20 kilometer van Gansbaai af. Hierdi...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 600
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Dunes is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n oord in Pearly Beach. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en weg van die gedruis van die stad af. Dié ruim huis is smaakvol...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR2 000
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Waves is 'n selfsorghuis in die kusdorp Pearly Beach. Dis naby die strand en die oord se winkel. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Shores bied gehalteverblyf in die klein kusdorpie Pearly Beach en is net 'n kort entjie se stap van die strand af. Die eenheid is naby al die geriewe, insluitend winkels restaurante en meer. Dit is 'n lie...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Beach Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis tussen die melkhoutduine van Pearly Beach. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesinswegbreek en is net 'n paar minute se stap van Pearly Beach se pragtige, ongerep...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Seehuisie is in Pearly Beach en bied gehalte-verblyf in Pearly Beach Resort. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n rustige vakansie, weg van die stad af. Die huis het 2 slaapkamers met slaapple...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Milkwood Cottage is 'n gerieflike gesins-vakansiehuis in die pragtige Pearly Beach Vakansiepark net 1,2 km vanaf Pearly Beach. Die oord bied 'n pragtige en rustige omgewing met veilige speelareas vir kinders. Die ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Ceol Na Mara is 'n lugtige en helder selfsorgkothuis op die veilige Pearly Beach-oord. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat wil ontspan. Dié oord is privaat en het 24 uur-beheerde toegang. Die kothuis is n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Klipdrift Akkommodasie is op 'n plaas in die hartjie van die Overberg, net 28 km vanaf Caledon. Dis op die oewer van die prentjiemooi Keinrivier met 'n uitsig op die Akkedisberge. Dié groot plaaswerf is die ideale ...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 600
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Sands is 'n lieflike vakansiehuis in die Pearly Beach-oord in Pearly Beach. Die huis bied selfsorgverblyf vir 'n gesin van 4. Die huis is slegs 130 m vanaf die strand en 20 km vanaf Gansbaai. Hierdie lossta...

Voorkeurvennoot
Weeksdag-
aanbod!
VanafR2 600
R1 950
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Tides is 'n selfsorgvakansiehuis in die Pearly Beach-oord. Die huis is 200 m vanaf die strand en 21 km vanaf Gansbaai. Die huis is volledig gemeubileer en het slaapplek vir 7 gaste in 3 slaapkamers, en daa...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 500
R1 125
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Bay is ’n bekoorlike seflsorghuis in die Pearly Beach-oord. Dié vakansiehuis is stapafstand van die strand en oordwinkel af. Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en het 2 slaapkamers en 1 ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Overberg, Wes-Kaap

Blue Gum Country Estate is weggesteek in die vallei wat grens aan Stanford, net buite Hermanus. Dis 'n werkende wynplaas en hier word wingerde ontwikkel. Hierdie pragtige stukkie paradys is 130 akker groot en is ide...

Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stanford, Wes-Kaap

White Water Farm is in die Kleinrivervallei naby Stanford geleë en is 'n plattelandse toevlugsoord met manjifieke berglandskappe. Die plaasatmosfeer is baie rustig en gemaklik. Dié geskiedkundige blyplek is die id...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 46 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za