Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Elim

4 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Elim van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Elim besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elim.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elim akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elim Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elim Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Elim

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Willowdale Farm Cottages bied ontspannende verblyf op 'n plaas ongeveer 15 km van Stanford af. Verblyf is beskikbaar in 4 kothuise, wat elk geskik is vir 2 tot 4 gaste en 'n uitsig op die berge het. Kothuis 1, 2, ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Goedvertrou Guest Farm is 25 km buite Gansbaai en 25 km buite Stanford geleë. Dit spog met pragtige uitsigte van die omliggende plase en fynbosberge. Akkommodasie word in 'n lieflike ou Kaap Hollandse-gebou met s...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Ou Rietdak Gastehuis is op 'n plaas buite die klein dorpie Stanford in die Kaapse Overberge geleë. Dié grasdak-plaashuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 2 leefareas en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer het...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford, Wes-Kaap

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas 15 km van Stanford en 38 km van Hermanus in die Overberg-streek af. Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis of in 3, apart...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bredasdorp, Wes-Kaap

Ou Werf is 'n bekoorlike kothuis op die Mierkraalplaas aan die voet van die Heuningberg net 10 minute se ry vanaf Bredasdorp. Dié kothuis maak staat op sonkrag en bied slaapplek aan 6 gaste met die opsie om 'n ek...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Boschrivier Akkommodasie is tussen die Overberg se golwende heuwels geleë. Daar is 3 selfsorg-eenhede om van te kies. Die 3 eenhede het 'n kombinasie van dubbelbeddens, koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens en...

Vanaf
R3 803
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

SANParks Bergplaas Guest House is 'n selfsorghuis aan die noordelike voorheuwels van die Soetanysberg geleë. Dit was oorspronklik in die 1860's 'n voorraadpos op die Ruigtefontein plaas en die oorspronklike huis is...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Klein Paradijs Country Retreat is aan die Overberg se Walviskus geleë en is naby bekende kusoorde soos Pearly Beach en Gansbaai, tussen Hermanus en Kaap Agulhas, Afrika se suidelikste punt. Die perseel is 140 hekta...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

321 Pearly Beach Cottages is 'n selfsorgplaashuis op 'n perdeplaas in die buitewyke van die rustig kusdorpie Pearly Beach. Die verblyf bestaan uit 1 kothuis met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Konings Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis op 'n plaas 19 km buite Gansbaai en 37 km van Stanford af. Geniet 'n uitsig oor die plase, fynbos en op die omliggende berge. Die kothuis het ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

StoneHouse Stables is 'n selfsorghuis op 'n melkplaas sowat 20 km van Stanford af. Die plaas is die ideale plek om te bly as jy die Overberg wil verken. Hierdie rustieke dog bekoorlike plaashuis het slaapplek vir ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Kom ervaar die spesiale atmosfeer by die Stanford Valley Guest Farm, net 10 km buite Stanford in die Overberg, met 'n pragtige uitsig op die Akkedisberge. Die plaas bied 5 selfsorgkothuise en 10 groot en suite-kame...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Ons Strandhuisie is 'n selfsorghuis wat in die Pearly Beach Oord in die oulike kusdorpie Pearly Beach geleë is. Die tweeslaapkamer-eenheid is ideaal vir gesinne en bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. D...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Glipsie By Die See is in Pearly Beach Vakansieoord net 200 m van die strand af. Daar is baie geriewe om jonk en oud te vermaak. Verblyf beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n dub...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Sea Cottage is 'n selfsorghuis vir 5 gaste in 'n veilige landgoed in Pearly Beach, net 400 m van die strand af. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Daar is dubbelbeddens in 2 van die slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za