Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Elim

4 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Elim van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Elim besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elim.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elim akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elim Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elim Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Elim

Vanaf
R740
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Dirk Cottage is 'n selfsorg-eenheid in die klein kusdorp Pearly Beach en is net 'n klein entjie se stap van die strand af. Die eenheid is naby alle geriewe, soos restaurante, winkels en nog meer. Die eenheid is op ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Fisherman’s Cottage is 'n selfsorghuis wat in die kusdorpie Pearly Beach geleë is. Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers met elk 'n en suite-badkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde kame...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Beach Get-A-Way is 'n gerieflike, luukse drieslaapkamerhuis wat binne loopafstand van die strand af is. Met sy lang, uitgestrekte strande is Pearly Beach die ideale bestemming vir gesinne met jong kinders. D...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Beach Retreat is 'n selfsorghuis aan die kus van Pearly Beach. Hierdie vakansiehuis is ideaal vir 'n groep van 11 wat op soek is na 'n rustige strandwegbreek. Die huis beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Pearly Beach, Wes-Kaap

The-Ark B&B is geleë in een van die oudste geboue teen Pearly Beach se hoogste duin. Pearly Beach is 'n dutjiesdorp met lang wit strande en 'n vreedsame atmosfeer. Verblyf hier is ideaal vir vakansiegangers en sake...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R575
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Stay bied verskeie selfsorg-eenhede in Pearly Beach. Dit bied slaapplek vir 3 tot 8 gaste en is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n gesin of 'n groep. Elkeen van die oopplan-eenhede het privaa...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Stanford, Wes-Kaap

The Little Farmhouse is in 'n rustige woudomgewing op ons plaas net 'n paar kilometer van Stanford af geleë. Dié versteekte skat het 'n plattelandse karakter met dik mure, donker balke en 'n groot kaggel binne. Ko...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bredasdorp, Wes-Kaap

Elize's Granny Flat is in die dorp Bredasdorp geleë en bied gerieflike akkommodasie vir 'n paartjie op reis na die lieflike vakansiebestemmings en besienswaardighede in die omgewing van Kaap Agulhas en aan die suid...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Heerlike ruim 2-slaapkamer, 2-badkamer tuinwoonstel met 'n see-uitsig en is loopafstand van die see af. Baie privaat en goed ingerigte kombuis om die verblyf sommer lekker gemaklik te maak. Gehalte beddegoed en han...

Voorkeurvennoot
Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 600
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Cove, wat tussen die skilderagtige dorpies van Gansbaai en Struisbaai geleë is, bied 'n idilliese seevakansie in die kusdorpie Pearly Beach. Die lieflike kothuis het 2 slaapkamers - die hoofslaapkamer het '...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Greek Style Retreat is 'n pragtige vakansiehuis in Pearly Beach - 'n prentjiemooi kusdorpie 20 km vanaf Gansbaai. Die rustige dorpie is die ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek en spog met lang strande, uitsteken...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Napier, Wes-Kaap

Malandershoogte is net 20 km van Napier af. Die huis is ideaal vir 'n groot gesin, wat dit 'n goeie keuse maak vir 'n wegbreekbestemming weg van die gedruis van die stadslewe af, tog na aan verskeie geriewe en besie...

Vanaf
R2 195
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Sea Jewel is in die kusdorpie Pearly Beach met sy lang uitgerekte strande geleë. Die huis bied pragtige see-uitsigte en is die ideale bestemming vir gesinne met jong kinders. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaap...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Sandy Feet Self-catering Accommodation is in die kusdorpie Pearly Beach. Die eiendom is binne 100 m vanaf 'n Blouvlagstrand wat lewensredders het tydens die besige seisoene. Verblyf by Sandy Feet Self-catering Acc...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly View is 'n verhewe selfsorghuis in Pearly Beach in die Overberg. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 5 - Wys 61 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za