Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Erasmus Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Erasmus Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Erasmus Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Erasmus Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Erasmus Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Erasmus Park

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wingate Park, Pretoria-Oos

Peaceful Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel, 15 km vanaf Pretoria se middestad af. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 1 gas wat op soek is na gerieflike oornagverblyf nab...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R638
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Wingate Park, Pretoria-Oos

LeoZet Selfsorgwoonstel is langs die eienaar se huis geleë. Dit is in 'n doodloopstraat in Wingatepark in Pretoria geleë. Dit is vir ons belangrik om vir ons gaste 'n gerieflike, netjiese en rustige oornagplek te ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Monument Park, Pretoria

The Den is 'n moderne eenheid in Monumentpark. Dit is ideaal vir families of paartjies. Die eenheid bied verblyf aan tot 4 gaste en beskik oor twee slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Inn on Mars is in Waterkloof Ridge, Pretoria en bied gasteverblyf. Dié gastehuis is naby die meeste ambassades, die Universiteit van Pretoria, Unisa en het maklike toegang tot hoofweë soos die N1 en N4. Verblyf ...

Vanaf
R1 208
per nag, vir 2 mense
B&B in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Deo Gloria Guest House is in 'n stil straat in Erasmuskloof geleë, maar is steeds naby die gedruis in die Oostelike Voorstede van Pretoria. Ons sal jou graag verwelkom in hierdie "Tuiste weg van die huis af". Ons...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monument Park, Pretoria

Langa's Cozy Guesthouse is ’n volledig gemeubileerde alleenstaande selfsorghuis op ’n stil, veilige perseel in Monumentpark, Pretoria. Die huis is naby universiteite, regeringsgeboue, ontspanningsplekke en winke...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Du Barry Guest House is 'n rustige en gesellige grasdak-gastehuis wat sentraal in Waterkloofrand in Pretoria geleë is. Die gastehuis het maklike toegang tot die N1-hoofweg en die omliggende voorstede, soos Waterklo...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wingate Park, Pretoria-Oos

Little Umhlanga is ’n privaat suite op die eienaar se perseel in Pretoria-Oos. Dit is slegs 1 km vanaf Wingate Country Club, Waterkloof Hoërskool en Kloof Hospitaal, en bied maklike toegang tot die N1. Dis net 5 ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR695
R556
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

'n Eksklusiewe gastehuis en selfsorg-woonstelle in die rustige omgewing van Waterkloof Ridge geleë. Royal Ridge bied luukse akkommodasie vir sakelui en oordeelkundige reisigers. Elke eenheid is in 'n elegante sty...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Pretoria

[email protected] is in Pierre van Ryneveld in Centurion geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid geriewe soek. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n lessenaar met 'n stoe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]