Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Ermelo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ermelo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.4 uit 5 gekry volgens 104 resensies.

Ermelo

McBest Guest House

"Ermelo is a nice small and peaceful town."

Ermelo

Kralinbergh Guest House

"Die padtekens in die dorp is swak."

Ermelo

Vonkelfontein Gasteplaas

"Ons geniet Ermelo en omgewing vir 'n oorslaap en veral Ouma Rooi se koeksisters."

Ermelo

Izimbali Lodge

"Miskien meer inligting soos waar goeie winkelsentrums, ens. is."

Ermelo

Bo Kamer Guesthouse

"Ek slaap net oor in Ermelo weens besigheid. Daar is gewoonlik nie tyd vir rondloop nie."

Ermelo

RJ Guesthouse

"Ermelo verblyf is hopeloos te duur. Waarom? Wat maak Ermelo dan soveel beter as ander dorpe in ons land?"

Ermelo

Sleep Smart

"Ermelo self is baie mooi en die mense baie behulpsaam."

Ermelo

Izimbali Lodge

"Alleen op doorreis in Ermelo."

Ermelo

44 on Ennis Guest Lodge

"Goeie oornag plek na 'n verder bestemming soos byvoorbeeld Swaziland."

Ermelo

Kralinbergh Guest House

"Ons het gelees van spesiaal ontwerpersfonteine maar ongelukkig word dit nie onderhou nie!"

Ermelo

Pennylane Guest House

"It's a quiet yet peaceful area and it feels safe."

Ermelo

La Picasso Guest House

"Oulike dorp, net jammer oor die baie slaggate in die paaie."

Ermelo

West Street Inn - Ermelo

"Van Ermelo zelf hebben we niet veel gezien."

Ermelo

Pennylane Guest House

"Bedankt voor het hartelijke ontvangst en de mooie verhalen. "

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 104
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem