Geverifieerde Resensie

Erongo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Erongo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 188 resensies.

Hentiesbaai, Erongo

Roetsies

"Lewenskoste duur op Henties."

Swakopmund, Erongo

Jetty Self-Catering

"Heerlike, skoon, goedversorgde staproete langs die see 'n groot bonus. Kon veilig alleen gaan stap."

Hentiesbaai, Erongo

Henties Oases

"So baie geniet, heerlik gekuier en geëet. Inkopies maklik. Lekker visgevang."

Swakopmund, Erongo

Jetty Self-Catering

"Wat 'n lieflike plek! Een dag is net heeltemaal te kort. 'n Mens het minstens 'n week nodig! Ons het heerlik gebly!"

Hentiesbaai, Erongo

Henties Oases

"Ideale visvangplek"

Walvisbaai, Erongo

Meransha Self-catering

"If you need to relax and be away from the noise, I would advise you to book at Walvis and just drive to Swakopmund which I found to be busy. Distance is very short to drive between the 2 areas."

Langstrand, Erongo

Crayfish Creek

"Langstrand is 'n awesome vakansieplek - sal dit aanbeveel vir enige persoon. 'n Mens voel of jy asem haal. Kids het dit baie geniet in parkie. In die toekoms kan hulle dalk as daar enige feeste aangebied word, beter adverteer. Het net die musiek gehoor, maar van geen feeste geweet nie."

Walvisbaai, Erongo

Meransha Self-catering

"Walvis Bay was the all and more. Enjoyed our holiday."

Hentiesbaai, Erongo

Pleasant Stay Nr 2

"Bly weg gedurende Desembervakansie. Alles is baie duurder as ander tye van die jaar."

Walvisbaai, Erongo

Meransha Self-catering

"Baie lekker gekuier, sal beslis weer so maak. Dit was onvergeetlik."

Walvisbaai, Erongo

Selkie B&B

"Baie goed. Dit is net noodsaaklik om goed navorsing te doen oor die tyd van die jaar. Vir ons was Desember die beste tyd gewees."

Swakopmund, Erongo

Seboa's Self-catering Accommodation

"Swakopmund my gunsteling dorp in Namibië. Goeie restaurante en winkels. Veilige dorp, baie netjies en skoon."

Hentiesbaai, Erongo

Sarah's Place Nr 5

"Oulike kusdorpie met vriendelike mense, maar restaurante kan gerus hulle Desember-diens opskerp. Was by 'n paar plekke waar ons lank vir kos gewag het en kelners vermis was. Veral Misty Bay was 'n teleurstelling."

Swakopmund, Erongo

32 @ Woker

"Swakopmund has stolen our hearts!"

Swakopmund, Erongo

The Pier 3

"So 'n lekker plek. "

Swakopmund, Erongo

32 @ Woker

"Mooiste en pragtigste dorp"

Hentiesbaai, Erongo

HouseOnduri

"I love this part of the country. It's clean, quiet and pretty safe."

Langstrand, Erongo

Lalandi Unit 14-Beach Cottage

"Goed en sentraal geleë en veilig."

Swakopmund, Erongo

32 @ Woker

"My nuwe moet-vakansieplek."

Swakopmund, Erongo

Linden Street

"Baie mooi en interessant om te besoek - sal graag weer."

Hentiesbaai, Erongo

Winston Beach House

"Eerste keer in Henties. Kom definitief weer."

Swakopmund, Erongo

Jetty Self-Catering

"Awsome'ste vakansiebestemming!"

Walvisbaai, Erongo

22 on Main Guesthouse

"Heerlike oesters geëet by die restaurant in die hawe."

Swakopmund, Erongo

Jetty Self-Catering

"Lekker plek om te kuier, dorp is netjies en mense is vriendelik, baie om te sien en te doen."

Swakopmund, Erongo

Ocean Melody

"ń Baie oulike plek! Daar word baie moeite gedoen om die dorp aantreklik te maak, die tuinerye in stand te hou ens. Werklik ń oase binne die woestyn."

Swakopmund, Erongo

Whaleback Selfsorg Myl 4

"Swakopmund is 'n fantastiese vakansiebestemming - "fine dining" restaurante en koffiewinkels, vriendelike, gasvrye inwoners wat jou werklik tuis laat voel in die dorp. Baie dinge om te sien en te doen, jy sal nie sommer verveeld wees nie!"

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang