Geverifieerde Resensie

Erongo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Erongo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 186 resensies.

Swakopmund, Erongo

Bibi's Place Self Catering Apartments

"Pragtige dorp, skoon en vriendelik. Baie om te doen en te sien in omgewing."

Swakopmund, Erongo

32 @ Woker

"Een van beste bestemmings in Namibië. Baie om te sien en doen in Swakopmond en nabye omgewing."

Swakopmund, Erongo

Bianka's Apartment

"Pragtige dorp met heerlike gebak by Duitse bakkery."

Hentiesbaai, Erongo

Sandy Shores No 3

"Daar was ongelukkig 'n sandstorm, maar dit het ook verby gegaan. Hier maak die see jou siel rustig."

Uis, Erongo

Brandberg Rest Camp Uis

"Besoek Brandberg en White lady lodge. Dit is die moeite werd om daarheen te ry."

Swakopmund, Erongo

Anandi Guesthouse Swakopmund

"Het bietjie gesoek na van die winkels maar het die dorp baie geniet."

Langstrand, Erongo

Crayfish Creek

"The wind spoiled our mornings and the seawater was quite cold. We enjoyed our visit to the beach. The people are very friendly and relaxed and nobody interfered with anybody."

Swakopmund, Erongo

Guesthouse Indongo

"Die mooiste en skoonste dorp. Geen beurtkrag en geen slaggate. Voedselprodukte is net nogal baie duur. Nietemin, ons het dit terdeë geniet in Swakopmund."

Hentiesbaai, Erongo

HouseOnduri

"Daar is nie baie om te doen buite seisoen nie. Supermarkte was beperk."

Swakopmund, Erongo

Atlantik Sicht 16 Sea View Apartment

"Very clean, tidy and quiet town. Beautiful! The only downside is the car guards all over town. They all expect money and they are a real pain."

Swakopmund, Erongo

Namibia Nights Accommodation

"It's a beautiful country which we will visit again."

Swakopmund, Erongo

Linden Street

"'n Heerlike vakansieplek met baie om te sien en te doen. Tipies Duitse koloniale dorp!"

Langstrand, Erongo

Klippies - Sea Front Villa

"Dis sentraal - meetal huise en min eetplekke. Maar goed geleë tussen Walvis en Swakop - so uitstekende ligging vir verkenning."

Swakopmund, Erongo

Linden Street

"Interessante dorp, met Duitse karakter. Belangrik vir toerisme. Ons kom definitief weer kuier."

Hentiesbaai, Erongo

FG Desert Rose

"Bly my nommer-een plek in Namibië."

Hentiesbaai, Erongo

HouseOnduri

"Unfortunately, Covid has taken its toll on Henties. Piirates Cove's food very disappointing. Very few tourists fishing during my stay. Not sure if it's due to fuel price. Henties will always be dear to me."

Hentiesbaai, Erongo

HouseOnduri

"Lekker vakansiedorp en heerlike, vriendelike mense. "

Swakopmund, Erongo

Whaleback Selfsorg Myl 4

"Swakopmund self was baie aangenaam. Ons het op die duine gaan dikband-fietsry, smoothies gekry en by sommige van die vele restaurante uitgeëet. Die sonsondergang oor die see is die beste."

Walvisbaai, Erongo

Meransha Self-catering

"Die dorp was vir my 'n verrassing met al die vooruitgang. Daar is nuwe paaie en hoofweë na buurdorpe. Byna geen vullis wat in strate rondlê, ook nie langs die hoofweë. Oor die algemeen kom die dorp netjies en vriendelik voor en ek sal beslis weer gaan. Slegs by die lughawe moes ons in lang rye buite staan in die warm oostewind om deur die paspoortbeheer te kom. Die lughawegebou is ook netjies en die mense vriendelik."

Swakopmund, Erongo

Jetty Self-Catering

"We love Swakopmund - I grew up there so of course, it is my favourite place. People in shops and cafe's are so very friendly. It really caters well for tourists and there is a long list of things to do."

Walvisbaai, Erongo

Lagoon Chalets

"It was okay. We went for specific reasons, and those places were amazing. The town itself is pretty bleak."

Swakopmund, Erongo

The Timeless Way

"Skoon en netjiese dorp. Moet eet by Brauhaus, Eisbein en 'n bier boot."

Swakopmund, Erongo

Jetty Self-Catering

"Vir my is Swakopmund netjies, veilig en die beste vakansiedorp in Namibia."

Hentiesbaai, Erongo

HouseOnduri

"The cold weather was unexpected. It was freezing on the beaches. And it rained the one night. I never expected to see rain in the desert."

Swakopmund, Erongo

The Cabin Accommodation

"First time in Namib, chose Swakop as our destination town. Most beautiful town, super clean. Best choice ever. Stole our hearts, will definitely return. Swakopmund - part of our life's journey of "Making Memories"."

Walvisbaai, Erongo

Lagoon Chalets

"I was pleasantly surprised by Walvis Bay on that end of town. I utilised the Flamingo Villas bar-restaurant for meals in the evening, which I thought was superior to the restaurant at Lagoon Chalets. The former prices were between 15% and 20% lower, and I was very happy with the meals, the wine list, the drinks offerings, and the service. "

Swakopmund, Erongo

32 @ Woker

"Lovely place."

Swakopmund, Erongo

The Pier 12

"Beste plek ooit!"

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang