Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Franskraal

4.6 / 5  
volgens 127 resensies
Lees regte resensies van Franskraal van 127 geverifieerde gaste.
Indien jy Franskraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Franskraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franskraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franskraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franskraal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Franskraal

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

2 Sisters Retreat is 'n selfsorghuis in die klein dorpie Van Dyksbaai in die Overberg-omgewing. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping geleë en het 'n ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

Great White Accommodation is in die hartjie van Kleinbaai in Gansbaai geleë. Die eenhede is net 'n hanetreetjie vanaf die Kleinbaai-hawe waar die toerisme-bedryf weens haaihokduik en -kyk floreer. Die eenheid is ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kleinbaai, Wes-Kaap

Welkom by Whale n Shark Accommodation in Kleinbaai, Gansbaai. Dié gastehuis kyk uit oor die hawe van Kleinbaai, waar talle bote wegtrek vir haaihokduik en walviskyk-bootritte. Ons het 2 dubbelkamers en 2 selfsorg-...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

SkaaiHaai is 'n pragtige selfsorghuis in Gansbaai se Kleinbaai-buurt. Dit skuil bo die Kleinbaaihawe waar bote die see invaar vir haaihokduik, walviskyk en om die Groot 5 van die see te sien. Die huis is net 5 minut...

14% af Winteraanbod!
VanafR850
R729
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

Windsong Boutigue Garden Self-let is in Van Dyksbaai geleë en is ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger, of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié w...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Kleinbaai, Wes-Kaap

After8 Bed and Breakfast is ’n pragtige, huislike gastehuis, 60 m vanaf die Kleinbaai-hawe in Stilbaai. Dié gastehuis word deur die eienaars, Chrissy en Colin, bestuur, en hulle bied persoonlike aandag en diens w...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

Villa Vue is 'n lieflike vakansiehuis wat in Kleinbaai, langs Gansbaai in die Overberg geleë is. Dié tripelverdiepinghuis is smaakvol versier, het pragtige uitsigte en het slaapplek vir 10 gaste. Op grondvloer ...

25% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

Kab49 is in Kleinbaai en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapple...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van Dyks Bay, Wes-Kaap

Hierdie gastehuis is in die bekoorlike dorpie, Kleinbaai, gelee. Kleinbaai is naby aan Gansbaai in die Wes-Kaap. White Shark Guest House is die ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons kan haaihokduiks...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

WillA-vdeWalt bied selfsorgverblyf in Kleinbaai, 'n kusdorpie sowat 3 km van Gansbaai en net 160 km van Kaapstad af. Gaste kan al langs die see vanaf Kleinbaai na die Danger Point-vuurtoring op 'n grondpad ry. Hierd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za