Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (1)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Gariepdam

4.2 / 5  
volgens 576 resensies
Lees regte resensies van Gariepdam van 576 geverifieerde gaste.
Indien jy Gariepdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Gariepdam.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gariepdam selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gariep Dam Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gariepdam Selfsorg-eenhede

20 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam

Gariep Gardens Gastehuis is geleë in Gariepdam, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, en net 5 minute se ry van die N1 af. Net 56 kilometer vanaf Colesberg langs Suid-Afrika se grootste dam, in die hartjie...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam

Rose Cottage Gariepdam is 'n selfsorggastehuis wat halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad en net 5 minute van die N1 af is. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers en besoekers wat die aand wil oorbly of v...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam

Angela's Guest Lodge is ideaal vir die moeë reisiger wat 'n oornagplek op die lang en uitputtende pad soek. Dis ook ideaal vir diegene wat 'n paar ekstra dae in die Karoo en by die Gariepdam wil spandeer. Die lod...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam

Amari bied selfsorgeenhede op 'n rustige plaas, ongeveer 30 km van Colesberg af. Die plaas is ook ideaal geleë 30 km vanaf Gariepdam. Verblyf by Amari beskik oor 2 eenhede met slaapplek vir 4 tot 9 gaste. Hierdie ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam

A'Damsview is in Gariepdam en bied ‘n pragtige uitsig oor dié dam. Dis sowat 5 km vanaf die N1 en ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Daar is 3 standaard-eenhede, 4 luukse eenhede en 1 soldereenhe...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gariepdam

Rooibekkie bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n drieslaapkamerhuis in Gariepdam met maklike toegang tot die N1-hoofweg tussen Bloemfontein en Colesberg. Die huis het 3 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en ...

Vanaf
R950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gariepdam

Midway Accommodation bied sakpasverblyf vir gaste wat wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens wa...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam

Gariep N1 Chalets is in die middel van Suid-Afrika, tussen Johannesburg en Kaapstad en 15 km noord van die Gariepdam aan Bloemfontein se kant en sowat 500 m van die N1 af geleë. Die eenhede is omring deur die tipie...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam

View Lodge is in Gariepdam geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad langs die N1. Ons onderneming is op die heuwel met 'n uitsig oor die ontsaglike watermassa. Kom span by ons uit en geniet die vars lug, die ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam

De Lance Chalet & Coffee Shop is in die dorpie Gariepdam in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorgkamers. 2 van die slaapkamers het elk 1 dubbelbed en 1 enkelbed die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbel...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam

Gariep Inn is in Gariepdam in die Vrystaat geleë en dit bied selfsorg- en B&B-verblyf. Die verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek vir 63 gaste. Elke kothuis het lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskass...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gariepdam

Two Big Tree is 'n selfsorghuis wat nuut opgeknap is en is ideaal is vir 'n kort of lang kuier by Gariepdam, 'n dorp aan die oewer van die Oranjerivier in die Vrystaat. Die area is bekend vir sy ontspanne atmosfeer ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gariepdam

House @ A'Damsview is 'n lieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Gariepdam. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het...

Vanaf
R1 548
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gariepdam

Rooibekkie 24 is 'n lieflike selfsorghuis wat slaapplek aan 7 gaste bied in Gariepdam. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Di...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Gariepdam

Alhoa Halfway Stop is net so gerieflik soos wat die naam dit laat klink! Talle besienswaardighede, historiese plekke en natuurlik die Gariepdam is in die nabyheid geleë. Hierdie selfsorghuis beskik oor 3 slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Welkom by die Gariepdam selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Gariepdam akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Gariepdam akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za