Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Garies

3 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Garies van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Garies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Garies.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Garies akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garies Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Garies Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Garies

Vanaf
R4 950
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Namakwaland

Daar vind elke jaar na die winterreën 'n wonderwerk in die Noord-Kaap plaas wanneer die veldblomme begin blom. Gaste kan gemak, ontspanning en gerief by die privaat en mobiele tentkamp in die wêreldbekende Skilp...

Vanaf
R223
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Varswater Coastal Camp is in die Namakwa Nasionale Park in die hartjie van die Karoo. Die park het baie uitgebrei en strek tans vanaf die bekende Skilpad-gedeelte naby Kamieskroon op die platorand weswaarts...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Garies

Vanaf
R223
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Bamboeskamp Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park. Die park is in die hartjie van die Sukkulente Karoo en het vinnig gegroei en strek nou vanaf die bekende Skilpad-deel naby Kamieskroon en stre...

Vanaf
R223
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Skuinsklip Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park in die hartjie van die Karoo. Die park het baie uitgebrei en strek tans vanaf die bekende Skilpad-gedeelte naby Kamieskroon op die platorand wes...

Vanaf
R223
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Koringkorrelbaai Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park in die hartjie van die Karoo. Dié park het baie uitgebrei en strek vanaf die Skilpad-deel naby Kamieskroon op die platorand in 'n westeli...

Vanaf
R172
per nag (plek vir 6)
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

Die SANParks Groen River Coastal Camp Site is in die Namaqua Nasionale Park. Die park skuil in die hartjie van die sukkulente Karoo en strek van die welbekende Skilpad seksie, naby Kamieskroon, op die platorand wesw...

Vanaf
R223
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Noord-Kaap

SANParks Skuinsbaai Noord Coastal Camp Site is in die Namaqua Nasionalepark in die hartjie van die Karoo geleë. Die park het ongelooflik uitgebrei en sprei nou van die bekende Skilpad-seksie naby Kamieskroon, op te...

25% af Weeksdae!
VanafR1 800
R1 440
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Platbakkies Farm Retreat is op 'n werkende plaas vanaf die R355 tussen Kliprand en Springbok geleë. Dié toevlugsoord bied 3 dubbelkamers en 2 badkamers. Die kamers het dubbelbeddens, 1 van die kamers het 'n en s...

Vanaf
R222
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Boulderbaai Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park geleë. Die park is in die Sukkulente Karoo en het al geweldig gegroei. Dit strek vanaf die welbekende Skilpad-area naby Kamieskroon na die pla...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kamieskroon, Namakwaland

Verbe Farm Accommodation is op die plaas, No Heep in die Kamieskroondistrik geleë en het so baie om aan gaste te bied sodat hulle 'n egte Namakwaland-ervaring kan geniet. Die plaasakkommodasie beskik oor 3 chalet...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Garies akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za