Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3143 resensies.
"Was aangenaam verras oor Pretoria. Was daar vir kinders se sport, maar sou nog langer wou bly om beter te verken."
"Johannesburg was once a beautiful place to visit, but with the degrading infrastructure, both water and roads, it is not the ideal place to visit unless you have family or business meetings in the area."
"Leeuwkloof Valley Conservancy is 'n 400-hektaar wildbewaringsgebied. Die afgekampte plotte in die middel van die vallei is vir ons nie goed nie en beteken dat, volgens ons mening, die wild nie oral kan beweeg nie of dan met moeite kan beweeg."
"It has a lot of hidden gems and very convenient for people who live in the city."
"Too much loadshedding and traffic. People are not good in giving directions to tourists. Verges and roads dirty and unkept. Food and eateries were good."
"Fantastiese restaurante veral by The Village en as jy honde het gaan stap gerus by die Jan-Smuts Huis in Irene."
"Daar is soveel dinge om te doen in en om Johannesburg en ek sal beslis altyd staatmaak op die website vir ons behoeftes."
"Glad nie 'n stadsmens nie en Johannesburg en die omgewing waar ons was en besoek het, was vir ons baie onveilig."
"As die gastehuis reg bestuur word, sal dit puik wees a.g.v. ligging. Dis stapafstand van Loftus."
"As 'n mens wil gaan rus en ontspan is dit 'n heerlike plek. Moet net met geen verwagting gaan om enige van die Groot 5 te sien nie, selfs nie saam met lodges nie."
"Ik zou Johannesburg niet aanbevelen lang te blijven. Op doorreis wel en om bepaalde tours te maken, zoals naar Soweto en de geschiedenis van de apartheid ed.. Maar je moet constant op je hoede zijn en dat vind ik wel echt een nadeel, hoewel er ook veel mooie dingen te zien zijn en veel groen zijn er ook echt vieze en gevaarlijke buurten bij (downtown gezien)."
"Was aangenaam verras met hoe veiligheid en sekuriteit hoog op prys gestel word. Het Pretoria beter beleef as 5 jaar gelede. Vriendelike behulpsame mense orals oor die stad. Julle doen vir seker julle beste om te bou en nie te breek nie."
"Nie oral veilig nie. Strate en sypaadjies is onversorg en onnet. Heelwat paaie het slaggate. Mens verloor jou lus om te kuier in die stad as alles so onversorg lyk."