Verified Reviews
Greyton
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Greyton
Rated 4.7 out of 5 based on 371 reviews.
"Pragtige bestemming so tussen die berge. Sal dit aanbeveel vir enige paartjie of gesin. Dis veilig en genoeg om in die natuur te doen. Dorp self het interessante winkeltjies en plekke om te besoek."
"Uitstekende dorpie. Rustigheid en die sneeu en berguitsigte was baie mooi. Saterdag rustig deur die dorpie gestap en by talle eetplekkies en kunsgalerye aangedoen. Almal werk saam sodat Greyton (Kaapse finalis) Dorp van die Jaar wen, oral in die dorp is baniere aan die pale. Het baie mooi alternatiewe verblyf gekry, maar moes Vrydag en Saterdag by verskillende plekke oornag."
"Ons het die rustigheid baie geniet. Kinders ry fiets in die strate. Mooiste staproetes in en om die dorp."
"Voel impak van beperkings, veral restaurante. Mense vriendelik. Interessante winkeltjies. Spar soos 'n Woolies binne, het my beïndruk."
"Authentic, quaint little town, offering a lovely range of restaurants and activities for visitors, relatively close to Cape Town. Locals are friendly and welcoming."
"Een van die mooiste dorpies in die Overberg met oorgenoeg restaurante en aktiwiteite."
"Wonderlike dorp vir 'n wegbreek, interessant, pragtige natuur en vriendelike inwoners."
"The chef at Rupert's Bistro is truly world class. and our elegant dinner could not have been better. We had a fabulous, lazy lunch at Abbey Rose, good food, warm and inviting. The chocolatier in Greyton is fantastic and we purchased delectable delights. Hats off to OK Mini-market for their friendly service, they even carried our extra firewood for us. Five stars for the town of Greyton."
"It's a heavenly village and even a couple of days there is restorative - but don't tell too many people, otherwise the peace might be obliterated by crowds!"
"Even had horses trotting down the main road which we hear is a common occurrence."
"Pragtige dorpie, baie vriendelike mense, lekker plek om net weer te gaan asemskep van die besige daaglikse lewe."