Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (144)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (123)

Resensies van Groenpunt

4.6 / 5  
volgens 89 resensies
Lees regte resensies van Groenpunt van 89 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groenpunt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenpunt Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt

Bluegum is 'n hartlike en verwelkomende dubbelverdiepinghuis in die heel boonste straat in Groenpunt, een van Kaapstad se luukste residensiële areas. Dit is naby die stadskern en die beroemde V&A Waterfront, maar s...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Groenpunt

Croxteth Victorian in Green Point Village is 'n selfsorgmeenthuis in Groenpunt. Dié vakansie-eenheid is naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in en rondom die Atlantiese kusgebied in Kaapstad. Die huis i...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

Ocean Fuschia is 'n selfsorgwoonstel in Groenpunt. Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en is ideaal naby verskeie besienswaardighede in Kaapstad se middestad en omtrek geleë. Dié smaakvol versierde woons...

Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

The Chelsea 406 is 'n gerieflike vakansiewoonstel in Groenpunt met slaapplek vir 4 gaste. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en en suite-badka...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

Stunning Legacy is ’n pragtige dakwoonstel in ’n veilige gebou in Groenpunt. Die woonstel het ’n pragtige uitsig op Seinheuwel en die gebou spog met ’n dakswembad wat oor Kaapstadstadion en die Atlantiese Os...

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Groenpunt

4 Hill House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die stylvolle en historiese De Waterkant Village met sy boomryke strate en elegant opgeknapte kothuise. Hiér kan g...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

The Legacy 106 - One Bedroom is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na huislike verblyf naby verskeie geriewe aan die At...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

Comfortable Living for a Memorable Stay is 'n woonstel wat onlangs opgeknap is en is in 'n veilige gebou in 'n stil buurt geleë. Van die pad af kan jy by die gebou se hoofingang ingaan. Die woonstel is op die twee...

Vanaf
R6 031
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

Springbok Townhouse is aan die voet van Seinheuwel wat aan Seepunt en Groenpunt grens, geleë. Dis 'n kontemporêre, moderne tripelverdiepinghuis met 'n skouspelagtige uitsig oor die see. Die meenthuis is lig en hel...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Groenpunt

Hill House II - Unit 410 is 'n selfsorg-duplekswoonstel in die hartjie van De Waterkant en naby verskeie restaurante, winkels, Cape Quarter, die V&A Waterfront en die middestad. Dié woonstel het slaapplek vir 4 ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Groenpunt akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za