Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (144)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (123)

Resensies van Groenpunt

4.6 / 5  
volgens 88 resensies
Lees regte resensies van Groenpunt van 88 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groenpunt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenpunt Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 687
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt

The Chelsea 502 is 'n moderne dakwoonstel met 'n berguitsig in Groenpunt en bied slaapplek aan 6 gaste. Dié ruim woonstel beskik oor 3 en suite-slaapkamers en elke slaapkamer het lugversorging. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Groenpunt

Loader Street Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die lewendige Groenpunt in Kaapstad. Die perseel is binne maklike bereik van verskeie ontspannings- en sakegeriewe. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groenpunt

Sydney Green Point Villa is 'n selfsorghuis in 'n rustige laan in die dinamiese Groenpunt in Kaapstad. Die huis is naby 'n rits van besienswaardigehede en restaurante in die omgewing. Dié smaakvol versierde en mo...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenpunt

Bramber Court bied selfsorgvakansiewoonstel-verblyf met lieflike uitsigte naby alle geriewe. Die Bramber Court-kompleks is 'n toevlugsoord van rustigheid in 'n stil doodloopstraat onder Seinheuwel. Verblyf is besk...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Groenpunt

Jarvis Street Cottage is geleë in Groenpunt, Kaapstad. Dis die ideale bestemming om te ontspan en Kaapstad te verken. Daar is 2 dubbelkamers met en suite-badkamers wat geskik is vir tot 4 gaste. Ander geriewe in d...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt

Victorian House on the Atlantic Seaboard bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Groenpunt. Die huis is naby 'n rits besienswaardighede in en rondom Kaapstad se middestad. Die huis is ten volle gemeubileer en be...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

Devonshire 209 is smaakvol gemeubeleer. Die woonstel is in 'n kompleks in Groenpunt, 'n prominente en hipermodieuse voorstad van Kaapstad, geleë. Die woonstel is naby die V & A Waterfront en Groenpuntstadion. Dié...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt

By 4 on Varneys word jy blootgestel aan die twee ritmes van Kaapstad: die lewendige hartklop van die stad en die kalmte van hierdie pragtige, luukse gastehuis in Groenpunt. 4 on Varneys bied 'n rustige toevlugsoord ...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt

Upper Green Point Roos Villa is 'n selfsorghuis in Groenpunt. Die perseel het n prentjiemooi uitsig oor die omgewing en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede aan die Atlantiese Seekus. Die huis i...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Groenpunt

Dié woonstel is 'n tweeslaapkamereenheid in die Overton-kompleks in die modieuse Groenpunt. Die woonstel het luukse meubels, oorgenoeg ruimte vir 3 gaste en gerieflike geriewe om te verseker dat jou vakansie of sa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Groenpunt akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za