Geverifieerde Resensie
Hartbeespoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 659 resensies.
"Baie om te doen en ons het by De Vette Mossel een aand gaan eet en ek beveel enige iemand aan om daar te gaan eet. Dit is 'n belewenis en jy kan eet soveel soos jy wil."
"Ongelooflike toeriste-bestemming met baie om te doen en sien."
"Was vir eers bekommerd oor die plakkers wat daar gehuisves is maar die sekuriteit in Kosmos self is van hoë gehalte en laat die bekommernisse sommer vergete. Baie rustig en die mense wat daar woonagtig is is regtig baie vriendelik. "
"Dit is 'n bietjie besig as jy net wil wegbreek om te rus, maar andersins baie om te doen."
"Harties is an excellent weekend destination for those of us from Johannesburg and Pretoria."
"Ons het nie 'n probleem met Hartbeespoort gehad nie. Die plek is altyd 'n goeie wegbreek werd. "
"Die area is pragtig die natuurskoon was ongelooflik. Ek was mal oor die uitsig en die stilte."
"Loved the flea market in Schoemansville, restaurants are all close by so you don't have to travel far to get a meal. "