Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (199)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (191)

Resensies van Hartenbos

4.8 / 5  
volgens 794 resensies
Lees regte resensies van Hartenbos van 794 geverifieerde gaste.
Indien jy Hartenbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hartenbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartenbos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartenbos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartenbos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hartenbos

Renu at the Beach is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die veilige Hartenbos Heuwels buurt in Mosselbaai. Die eiendom is net 4 km van die strand af en 'n kort entjie se ry vanaf verskeie ander besienswaardighede in hi...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Oord in Hartenbos

Hierdie vreedsame vakansie-oord is naby die Hartenbosrivier en strandmeer geleë. Indien jy op soek is na 'n rustige gesinsvakansie, of selfs net 'n vinnige naweek-bederf, is Dibiki Oord net die plek vir jou! Harte...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Hartenbos

Kalahari Villas 14 is 'n gerieflike selfsorghuis vir 6 gaste in Voorbaai in Mosselbaai. Dié duplekswoonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartenbos

27 Magersfontein is in Hartenbos geleë en bied vakansieverblyf aan ‘n gesin of groep vriende. Dis naby die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 14 slaapk...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartenbos

De Wet's is ’n selfsorgwoonstel op die eienaars se perseel in die kusdorpie Hartenbos. Dié dorp is die ideale plek vir 'n somervakansie en spog met verskeie Blouvlagstrande, ’n strandfrontwaterpark, fantastiese...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Holiday Home bied selfsorgverblyf in Hartenbos en is die ideale basis vir gaste wat hierdie deel van die Tuinroete wil verken. Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en beskik oor 2 badkamer...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartenbos

Sandkorrel is 'n selfsorgeenheid in Hartenbos, Mosselbaai. Hierdie eenheid beslaan die onderste verdieping van die eienaars se huis en gaste het totale privaatheid. Die verblyf is 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbe...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos

De Branders 57 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-duplekswoonstel op die strandfront in 'n blok woonstelle wat teen die hoofswemstrand in Hartenbos geleë is en ononderbroke see-uitsigte bied. Ak...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos

Letjiesbos 101 is in die gewilde Hartenbos geleë en is gerieflik gemeubileer vir 6 gaste. Die eenheid is nuut gemeubileer en toegerus. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe...

Vanaf
R967
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos

Riviera Wharf bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in die Riviera Hotel op die oewer van die Hartenbosrivier. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

As jy al Hartenbos besoek het, sal jy weet hoekom die oord-dorpie een van die gewildstes in die Tuinroete is. Hartenbos bied iets vir elke Jan Rap en sy maat, ongeag of jy van stap, visvang, swem, branderplankry, mini-gholf of lekke slaap hou.

Die gewilde familie-vakansieplek is gelee in die suidkus van die Wes-Kaap tussen Mosselbaai en George. Tydens somervakansies bars Hartenbos uit sy nate uit wanneer vakansiegangers instroom van heinde en verre. Alhoewel Hartenbos deur die loop van die jaar baie toeriste lok, woon talle inwoners permanent hier. Kom sien self wat almal hierheen lok en bespreek sommer nou jou blyplek by een van LekkeSlaap se lekke akkommodasie opsies in Hartenbos....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]