Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
Wildsplase (20)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Hluhluwe

4 / 5  
volgens 46 resensies
Lees regte resensies van Hluhluwe van 46 geverifieerde gaste.
Indien jy Hluhluwe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Hluhluwe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hluhluwe selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hluhluwe Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hluhluwe Selfsorg-eenhede

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hluhluwe

Khangela Lodge is in die hartjie van Suidelike Maputaland geleë, net 16 km van die dorpie Hluhluwe af op pad na Sodwana. Dit maak deel uit van 'n privaat wildreservaat van 170 hektaar met sy eie sandwoud, doringvel...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hluhluwe

Dinizulu Cottage is 'n plaashuis wat verdeel is in 2 eenhede op 'n klein wildplasie met 'n uitsig oor die St Lucia-meer se Valsbaai. Die eenhede kan as 1 groot eenheid of 2 aparte eenhede bespreek word. Elkeen het ...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hluhluwe

Boshoek bied gemaklike selfsorg-verblyf op 'n privaat plaas net 20 km vanaf Hluhluwe in die hartjie van Zululand, Noord-Natal. Die instansie het selfsorg-chalets wat elk verblyf aan 2 tot 3 gaste bied. Die chalets ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Hluhluwe

Chumbi Bush House is 'n privaat selfsorg-vakansiehuis in 'n privaat natuurreservaat met 'n onbeperkte uitsig oor die bosveld. Dit is die perfekte plek om te ontspan en is net 'n entjie se ry vanaf die St Lucia Wêre...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hluhluwe

Imani Bush House is lekker privaat en skuil tussen die bome in die Kuleni Wildpark. Met plonspoele, skadukolle, die geleentheid om wild van die dek af te sien en 'n rits staproetes op die voorstoep, staan die tyd st...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hluhluwe

Tunzi Living is in die Kuleni Wildpark sowat 22 km buite Hluhluwe geleë. Dié lieflike ruim tweeslaapkamer huis is die ideale plek om te ontspan op die stoep en te kyk hoe die diere water drink. Hierdie selfsorghu...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hluhluwe

Honeybird Selfsorg Akkommodasie bied selfsorgverblyf in 'n pragtige area in Hluhluwe sowat 600 m van die R22 en 15 km van Hluhluwe se dorpsgedeelte af. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede met lugversorging...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hluhluwe

Rustic 2 Sleeper Tree Houses is selfsorg-eenhede in die Bonamanzi Wildreservaat, 5 km van Hluhluwe af. Bonamanzi is 'n wildreservaat wat privaat besit word en dit strek 4000 ha tot by die Hluhluwerivier wat die oost...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hluhluwe

umThiba Bush Lodge is in die hartjie van die Kuleni Wildpark - ‘n natuurlike sandwoud langs die Phinda Wildreservaat. Dis ook naby die St. Lucia Wêrelderfenisgebied. Gaste kan die natuur en wild van die dek af do...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hluhluwe

Nguni Lodge skuil tussen die bome in die Kuleni Wildreservaat. Dis 'n privaat reservaat van 17 hektaar in die hartjie van die suidelike Maputaland-streek. Die lodge bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hluhluwe selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Hluhluwe akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hluhluwe akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]