Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Howick

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Howick bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 213 resensies.

Howick

Biggy Best Cottages

"Nottingham Road was teleurstellend. Diens is pateties. Il Postino Restaurant was fantasties!"

Howick

The Lodge @ Curry's Post

"the Midlands Meander is very pleasant"

Howick

Top Spot

"Oulike dorpie."

Howick

Biggy Best Cottages

"Pragtige omgewing, ideaal as basis vir verkenning van die Midlands Meander-roetes met vriendelike mense."

Howick

Dunning Country House

"Dis meer as net die vallei, ongelooflike natuurskoon, kuns en eetplekke. Besoek gerus die kleiner winkels vir ongelooflike ervarings."

Howick

Top Spot

"Baie mooi area met baie om te sien en doen."

Howick

Dunning Country House

"Was net een nag in Howick, so kan nie kommentaar lewer oor dorp nie."

Howick

Top Spot

"Charming countryside."

Howick

The Lodge @ Curry's Post

"Die omliggende area is beeldskoon met baie geskiedkundige plekke."

Howick

Nutmeg Guesthouse

"Goed geleë."

Howick

Sunbird Guest House

"Lekker geëet by Delish Dish restaurant."

Howick

Top Spot

"Regtig 'n oulike dorpie."

Howick

Top Spot

"Oulike dorp met geskiedenis en ou gerestoureerde geboue. Winkels wat aan alle behoeftes voldoen. Vriendelike mense. "

Howick

Top Spot

"Sweet town, with access to beautiful country vistas."

Howick

The Lodge @ Curry's Post

"Dis 'n lekker plek om vir 'n naweek by te ontspan. Baie in die omgewing om te doen en sien."

Howick

Dunning Country House

"Lovely place to visit near the Howick falls."

Howick

Top Spot

"Well worth a visit."

Howick

Top Spot

"Mooi natuurskoon."

Howick

Dunning Country House

"Ek was nie baie lank daar nie (net oornag). Ek weet Howick het mooi besienswaardigehede en is oor algemeen baie mooi plek. Nog nooit daar vakansie gehou nie maar wel al daar gestop en waterval besoek."

Howick

Biggy Best Cottages

"Howick het my beïndruk. Daar is genoeg oulike winkeltjies en eetplekke om seker te maak dat ek weer daar sal oorbly as ons weer Midlands besoek. "

Howick

Sunbird Guest House

"Howick is geleë in 'n wonderlike area van verskeie toerisme bestemmings."

Howick

Biggy Best Cottages

"Heerlik gekuier by Delishdish restaurant wat aanbeveel was deur die gastehuis."

Howick

Howick Falls Hotel

"I think Howick has a lot to offer Midlands tourists and those visiting family in the retirement villages. "

Howick

Biggy Best Cottages

"Die dorpie is baie mooi en ook naby die Midlands Meander wat die doel van ons besoek was."

Howick

The Hilton Bush Lodge

"Pragtige plekkie, deel van die Midlands Meander."

Howick

Top Spot

"Vir ons het dit meer oor die Midlands Miander gegaan en nie Howick per se nie."

Howick

Country Lane Guest House

"Baie genotvolle tyd in Howick en 'n interessante dorpie."

Howick

Top Spot

"Dit was interessant om die watervalle te besoek. Daar is heelwat stalletjies van entrepreneurs in die plaaslike gemeenskap. Die Midmarmyl (waarvoor ons gegaan het) is baie goed georganiseer. Was veral beïndruk met die gemaklike verkeervloei in en rondom die dam "

Howick

Abbots Cove

"Tans word die area misbruik! By die Falls het ek nie veilig gevoel nie."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem