Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Joostenbergvlakte besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Joostenbergvlakte.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Joostenbergvlakte akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Joostenbergvlakte Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Joostenbergvlakte Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Joostenbergvlakte

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Ruslamere Guest House is 'n luukse verblyfplek in 'n rustige omgewing wat ideaal is vir gaste om te ontspan en herlaai. Dit skuil tussen die wynlande en die Waterfront en is perfek vir sakereisigers en toeriste. O...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Cat's Eye Cottage (rook verbode) bestaan uit Cat's Eye Jewel en Cat's Eye Gem, en is in die hartjie van Vredekloof geleë, lekker gerieflik naby die N1 met maklike toegang tot die Wynlande, Kaapstad, die middestad e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Alfeeet's Self-catering Cottage is 'n moderne selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Durbanville se middedorp. Dié oopplan-eenheid is op die boonste verdieping van die eienaar se huis geleë en het sy eie privaat ingang ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Nemesia Court is in 'n sekuriteitskompleks in die hartjie van Durbanville. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat verblyf naby Durbanville MediClinic. Verblyf word in 2 selfsorgwoonst...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Sipres Garden is in Durbanville en bied 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel aan 4 gaste. Dié woonstel het 'n groot stoep wat uitkyk oor die swembad en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die h...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brackenfell, Wes-Kaap

Yorkshire Guest House is in 'n rustige woonbuurt naby besigheide en winkelsentrums in Brackenfell se middedorp. Yorkshire Guesthouse bied gesogte verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige sakereisigers. Die gastehu...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

D'Urbanmist bied selfsorg-eenhede in 'n gastehuis en is in Durbanville geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, hetsy vir 'n sakereis of vakansie, na aan verskeie besienswaardighede in die ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

The Garden Cottage in Durbanville bied selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamer-kothuis in 'n beskutte, privaat tuin met baie voëls en eekhorings. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Wild Clover is 'n plaas wat in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë is, naby Stellenbosch en Paarl, en net 'n halfuur se ry van die middestad af. Ons selfsorgverblyf bied die perfekte uitsig oor 'n privaat wil...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Villa de Vie Self Catering is in Brackenfell, 'n voorstad van Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoeke of vir diegene wat vir 'n geliefde in die hospitaal kom kuier. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za