Geverifieerde Resensie

Cape Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1882 resensies.

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Pragtige Karoodorpie."

Prins Albert, Kaap Karoo

Saxe-Coburg Lodge

"What a fabulous little town with so much on offer. Will definitely be back for a longer stay. Gem of the Little Karoo!"

Prins Albert, Kaap Karoo

Uitkyk House

"Lieflike dorpie en 'n juweel in die Karoo. Het ons paar dae daar baie geniet."

Prins Albert, Kaap Karoo

Aandrus

"Pragtige Karoo dorpie met 'n karakter van sy eie. Ons het dit al die laaste paar jaar ons oornag destinasie gemaak op pad Kaap toe. Bly elke keer 'n treffer."

Sutherland, Kaap Karoo

Sutherland Guest House

"Jare al gedroom om Sutherland te besoek, Dit was alles wat ek gehoop het."

Matjiesrivier, Kaap Karoo

Swartberg Pass Cottages

"Matjiesrevier sal ek aanbeveel vir 'n dagreis maar nie vakansie-bestemming nie. Paaie deur die berge is baie mooi en die omgewing is pragtig."

Prins Albert, Kaap Karoo

Bushman Valley

"Fell inlove with Prins Albert."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Sal weer teruggaan om sterre te kyk - weer was te sleg toe ons daar was."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Die Clarens van die Karoo."

Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo Khaya

"Die beste plekkie veral die Gin Bar dn The Rude Chef."

Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo Khaya

"Vriendelikheid, netheid. "

Prins Albert, Kaap Karoo

Aandrus

"Cute town with a good Spar. "

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"The Boorgat Restaurant is worth a visit, the staff are very friendly and accommodating and the food was delicious."

Prins Albert, Kaap Karoo

Bougain Villa

"Nog baie om te ervaar. Ons sal weer daar vir paar dae oorbly."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Sterre kyk toer was gekanselleer oor bewolkte weer."

Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo Khaya

"Beslis 'n dorpie wat aan ons onbekend was. Ons was aangenaam verras en sal beslis weer die dorpie besoek."

Prins Albert, Kaap Karoo

Olive Grove Cottages

"Prince Albert is a splendid artful village. One of the highlights is a visit to Weltevrede Fig Farm."

Prins Albert, Kaap Karoo

Elfen House and Cottage

"Lekker, rustige plekkie met baie te sien en doen."

Prins Albert, Kaap Karoo

Aandrus

"Lieflike dorpie met hartlike mense."

Prins Albert, Kaap Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Prins Albert is 'n baie aangename plek. Die strate is skoon en die plek is in 'n goeie toestand."

Prins Albert, Kaap Karoo

Aloe Guest House

"'n Moet besoek. Lekker plek, vriendelike mense. Baie om te doen."

Prins Albert, Kaap Karoo

Bushman Valley

"Hartlike mense en kos is baie lekker en goed geprys."

Prins Albert, Kaap Karoo

Mirtehof Guest Farm Estate

"Dit is vir seker 'n moet-sien dorp in Suid-Afrika."

Prins Albert, Kaap Karoo

Swartberg Cottages

"Die ry van die Swartbergpas is 'n moet."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"'n Ongelooflike skoon en netjiese dorpie, baie vriendelike inwoners, pragtige geboue en lekker eetplekkies! 'n Besonderse mooi hotel! 'n Skoon en netjiese slaghuis! 'n Fees van 'n plek!"

Merweville, Kaap Karoo

Die Botes Huisie

"Mooi om vinnig te besigtig, maar nie 'n oorslaap werd nie."

Prins Albert, Kaap Karoo

Onse Rus Guest House

"A quaint and authentic town accessed through a mind-blowingly beautiful journey over the Swartberg Pass - definitely worth a visit!"

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Lekker! Mooi! Ruk jou uit die gejaag!"

Prins Albert, Kaap Karoo

Aandrus

"La di Da is 'n wonderlike eetplekkie."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang