Geverifieerde Resensie

Kaap Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kaap Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2399 resensies.

Sutherland, Kaap Karoo

Kleine Hansie Kothuis

"The sky was overcast so no stars, but we will get back as soon as possible to enjoy SALT."

Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo Lodge

"Stunning little town and perfect spot to stop on our way to Cape Town."

Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo View Cottages

"Will keep going back. Lovely Town with beautiful views all around."

Sutherland, Kaap Karoo

Jolly Jubilee

"It's one of those towns where you can go unwind if you want you just relax and take a break from hustle and bustle of the City. The people are extremely friendly and restaurants are valued for money. If you like stars and snow, definitely the place to be. It's very quiet and laidback."

Ladismith, Kaap Karoo

Karoo Karos

"Ladismith is perfek geleë om maklik by nabye dorpe vir die dag te kuier!"

Sutherland, Kaap Karoo

DKC Accommodation

"Lovely in the winter."

Sutherland, Kaap Karoo

The V8 Guest House

"Al die Sutherlanders was baie vriendelik en behulpsaam."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Sutherland is absoluut fantasties."

Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo View Cottages

"Die dorpie is pragtig, skoon en vriendelik."

Prins Albert, Kaap Karoo

Mont d’Or Swartberg Hotel

"Dis 'n besoek werd. Sal weer gaan om die pas te ry."

Sutherland, Kaap Karoo

Stofkraal Gasteplaas

"It's definitely a place you need to visit and possibly visit again. Lots to see and do if you love nature and you want to explore our country."

Sutherland, Kaap Karoo

Malan's Rust

"Baie interessante dorpie. Sterre kyk was skitterend aangebied deur Willem. Hopelik is daar mense wat meer eetplekke en interressante winkels in die toekoms sal kan inbring. Andersins is daar alles wat 'n mens nodig het. My eerste keer om met die soort koue kennis te maak!"

Prins Albert, Kaap Karoo

Gecko Cottages

"Pragtige Karoodorpie met unieke atmosfeer."

Prins Albert, Kaap Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Pragtige historiese dorpie."

Sutherland, Kaap Karoo

The Whitehouse Inn

"Sutherland is not quite a travel destination, but more of an overnight destination in order to visit the South African Astronomical Observatory and to do star gazing with the Planetarium."

Sutherland, Kaap Karoo

Primrose Cottage

"Planetarium en teleskoop beslis moeite werd!"

Prins Albert, Kaap Karoo

The Cottage

"Prince Albert is a place that one feel to go back to more than once. It is a wonderful experience; the town and the surroundings. Thank you for the stay."

Sutherland, Kaap Karoo

Sterland Skrywershuisie

"Indrukwekkend, met SALT Observatory en 'n Planetarium!"

Merweville, Kaap Karoo

Die Botes Huisie

"Stil dorpie waar mens net lekker kan ontspan en die Karoostilte en -sterre kan bewonder en geniet."

Merweville, Kaap Karoo

Oasis Cottage

"Up and coming yet still authentic. "

Merweville, Kaap Karoo

Die Ou Winkeltjie

"If you want to experience a quiet Karoo town, where life stands still (even just for a short while), and you can listen to the sounds of silence or enjoy a lovely chat with a passer-by, then Merweville is your place. Leave the rush and madness of life at the turnoff from the N1 and enter (after 42 km) and enjoy the peace, quiet and a breath of fresh air."

Prins Albert, Kaap Karoo

Koppie Cottage

"Prins Albert is in so 'n mooi omgewing en daar is genoeg buite die dorpie om te besoek. Interessant om deur die dorpie te stap en orals in te loer. Moenie net oorslaap nie, maar spandeer 'n dag of twee."

Sutherland, Kaap Karoo

Skitterland Gastehuis

"Dit was bitter koud in Sutherland, -9. Vat genoeg warm klere. "

Prins Albert, Kaap Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Baie oulike dorpie met lekker eetplekke en plekkies om te besoek."

Prins Albert, Kaap Karoo

Koppie Cottage

"Lief Prins Albert! Ons stap die dorpie plat en ontdek elke keer iets nuuts. Baie om te sien en te doen!"

Prins Albert, Kaap Karoo

Olive Grove Cottages

"Absoluut 'n besoek werd. Lieflike omgewing. Besoek gerus O for Olive-olyfplaas en -restaurant."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem