Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (85)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (78)

Resensies van Kaap St. Francis

4.5 / 5  
volgens 48 resensies
Lees regte resensies van Kaap St. Francis van 48 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaap St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaap St. Francis.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap St. Francis akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape St Francis Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaap St. Francis Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

St Francis Port of Call is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondverdieping van die veilige Port St Francis Village-kompleks. Die woonstel is ideaal vir 'n gesinsvakansie in St. Francisbaai. Dis naby die gemeensk...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaap St. Francis

Seals is in Kaap St Francis, 'n gewilde bestemming vir 'n gesinsvakansie in die Oos-Kaap. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers op soek na 'n bekostigbare gehaltevakansie naby talle doendinge en besienswaardighe...

60% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

Philippa Cottage is 'n grasdak dubbelverdiepingkothuis wat toegerus is vir selfsorg. Die huis is in St Francisbaai oorkant die pad van kroeë en restaurante en slegs 5 minute se stap vanaf die strand. Die kothuis is...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaap St. Francis

17 Upper Deck is ‘n gerieflike selfsorgwoonstel in ‘n veilige kompleks, net ‘n entjie vanaf St. Francisbaai se besige hawe. Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 en suite-kamers en ‘n oopplan-ko...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 850
R3 880
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

Surfer's Watch at Bruce's bied verblyf in 'n dubbelverdiepinghuis in Santareme in St. Francisbaai, 450 m vanaf Granny's Pool en 150 m vanaf Bruce's Beauties. Dit is in die hartjie van die baai waar daar verskeie wat...

14% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 371
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

Aramoana is in die bekoorlike kusdorpie, St Francisbaai geleë. Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste en is stapafstand van die strand af. Die verblyf beskik oor 3 ruim slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaap St. Francis

Seal Point Treehouse is 'n pragtige, splinternuwe selfsorghuis bokant die kershoutbome aan die reservaat se kant in Kaap St. Francis. Die huis is sentraal geleë en slegs 5 minute se stap na die strand by Lookout. ...

20% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

Coral Tree Self-Catering is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n rustige tuin in Santareme, St Francisbaai. Die woonstel is net 5 minute vanaf die see en die hoofwinkelsentrum. Daar is 2 fietse vir volwassenes. Die...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

Anchor Drift is 'n grasdak-selfsorghuis in St. Francisbaai. Die perseel is net 'n paar minutes se stap van die strand af. Hierdie dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers binne en 1 buite wat 'n aparte ingang het. Di...

25% af Aanbod!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kaap St. Francis

Quarter Deck bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel wat ’n uitsig op die hawe in Port St Francis het. Die woonstel het 3 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis, -sitar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Kaap St Francis akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za