Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2505 resensies.
Christo H. - 21st August 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Skoon en baie netjies!
Charl C. - 20th August 2016
staying in Groenpunt, Kaapstad
Vir die aktiewe reisiger. 'n Oggenddraf langs die promenade is 'n moet!
Conrad V. - 20th August 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
My ouers woon daar. Dit is hoekom ek daar vakansiehou.
Hilmir J. - 18th August 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Die area is rustig en veilig.
Janette L. - 18th August 2016
staying in Milnerton, Kaapstad
Dis 'n pragtige voorstad met al die fynbos en baie water daar. Die reservaat is pragtig met al die fynbos en varkore wat aan die blom is.
Me H. - 16th August 2016
staying in Durbanville, Kaapstad
Lekker naby winkels, highway en die pad na die lughawe.
Westwood Y. - 13th August 2016
staying in Muizenberg, Kaapstad
Shops, restaurants and beaches are close by.
Steve V. - 12th August 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Baie maklik om op N1 te kom en naby Tygervallei.
Philip D. - 11th August 2016
staying in Observatory, Kaapstad
Was net nie baie parkeerplek nie - maar verder is dit 100% en great geleë!.
Daleen L. - 9th August 2016
staying in Big Bay, Kaapstad
AWESOME
Elisia T. - 4th August 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Quite a distance to travel to where we wanted to be, but other than that, I love Bellville.
Eli B. - 4th August 2016
staying in Big Bay, Kaapstad
Sal weer gaan!
Kobus F. - 4th August 2016
staying in Big Bay, Kaapstad
Baie lekker area!
Johan V. - 4th August 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Uitsig oor die see en die berge van Gordonsbaai is baie mooi.
Pierre L. - 3rd August 2016
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Netjies en uiters rustig!
Chantal B. - 3rd August 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Beslis regte omgewing vir toerisme, en die strand is loopafstand.
Roelf V. - 3rd August 2016
staying in Century City, Kaapstad
Pragtig en baie sentraal met uitstekende publieke vervoer-opsies.
Anel M. - 1st August 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Gerieflik naby aan alles.
Mariaan W. - 28th July 2016
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Paar jongetjies wat gebedel het vroeg die oggend toe ons gaan stap het by die Tuine.
Suzanne K. - 28th July 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Lekker!
Lenie B. - 27th July 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Dit is 'n baie mooi strand en dit is naby Melkbos. Dit is baie skoon daar op die strand en sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat daar wil gaan bly.
Altus J. - 25th July 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Was nie regtig in Bellville nie, kan nie daaroor kommentaar lewer ni.
Hanti B. - 24th July 2016
staying in Tamboerskloof, Kaapstad
I love Tamboerskloof. Best in Cape Town.
Liza-mari W. - 22nd July 2016
staying in Groenpunt, Kaapstad
Groenpunt was 'n heerlike bestemming. Dit is naby aan alles.
Marine N. - 20th July 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Veilig stil en naby al die hoofroetes na toeriste aantreklikhede.
Marleen B. - 19th July 2016
staying in Tuine, Kaapstad
Tuine is baie sentraal geleë met 'n mooi uitsig!
Sonia T. - 19th July 2016
staying in De Waterkant, Kaapstad
Uitstekend
Yolande R. - 19th July 2016
staying in V & A Waterfront, Kaapstad
Ongelooflike goeie diens en die daaglikse besienswaardighede en aktiwiteite was heerlik en baie bekostigbaar.
Kobie N. - 19th July 2016
staying in Parow, Kaapstad
Te min tyd gehad om alles te verken.
Rika D. - 19th July 2016
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Veilige verblyf.
Jacqueline V. - 19th July 2016
staying in Rondebosch, Kaapstad
Rondebosch is 'n baie lewendige plekkie, daar is baie plekke om te gaan uiteet en sommer net rond te loop.
Cobus L. - 17th July 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Goeie restaurante en 'n baie mooi area.
Pet J. - 15th July 2016
staying in Vierlanden, Kaapstad
"Doe so voort".
Hèléne P. - 14th July 2016
staying in Table View, Kaapstad
Ons geniet dit altyd daar. Pragtige uitsig oor die berg en see. Kaapstad bly baie mooi.
Suzette H. - 14th July 2016
staying in Bellville, Kaapstad
Goed geleë en naby alles wat jy nodig het.
Stefano V. - 14th July 2016
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Besoek gerus die Thirsty Oyster Tavern as jy in Gordonsbaai kuier. Uitstekende seekos.
Dirk D. - 13th July 2016
staying in Milnerton, Kaapstad
Maklik bereikbaar.
Jamie M. - 12th July 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Very nice.
Hannalie B. - 11th July 2016
staying in Milnerton, Kaapstad
Milnerton lekker sentraal veral so by Canal Walk Shopping Centre.
Johann S. - 11th July 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Die opeenhoping van besope mense in die omgewing van OK Foods is jammerlik en jaag beslis mense weg. Die strand op sigself is lieflik met heerlike lang en oop stapbare strande.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za