Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.
"Kaapstad is 'n unieke bestemming, iets van alles en natuurlik fantastiese restaurante."
"No place like Cape Town, always my first choice of a holiday destination, and all the wine farms - what a bonus!"
"Die moederstad is presies dit. Alles wat 'n mens in 'n moeder verlang kan jy verwag om te kry. Net so met Kaapstad. Pragtig en vol liefde."
"Kaapstad is een van die mooiste plekke in ons land. Daar is so baie ontspanningsplekke."
"I am a local but relocated to Gauteng so my home town would always be number 1."
"Ons het gaan stap/hike in Simonstad, gaan surf in Muizenberg, vriende ontmoet in Stellenbosch en Vishoek - alles is gerieflik relatief naby mekaar en die state is opmerlik skoon en netjies."