Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.
"Kaapstad bied 'n verskeidenheid wat almal iets bied wat hulle sal van hou of selfs verlief op kan raak."
"Eerstewêrelds as vergelyk met die toestande in plekke soos Gauteng en Durban nie eers te praat van Suidkus (KwaZulu-Natal). "
"Soos te verwagte is Kaapstad 'n groot, besige stad, maar met baie dinge om te doen."
"Outlying areas - Gordon's Bay to Cape Town is depressing and scary. Felt unsafe."
"Dis ongelooflike hoe vriendelik is die Kaapse mense en veral die netheid in die stad. En aangesien ons ’n klomp vrouens was het ons nie een keer onveilig gevoel nie."
"Beautiful in any season - friendly people and lots to see and do."
"Een van my gunsteling bestemmings. Daar is soveel om te doen in die Kaap dat mens beswaarlik alles wat jy wil doen kan inpas. As jy net 'n uur verder reis is jy in 'n nuwe omgewing met nog meer opsies. Wynplase, brouerye, Weskus - mooier sal jy nie kry nie."
"Cape Town is beautiful in general. There is many beautiful views. From beaches to mountains and parks."