Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Kempenville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kempenville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kempenville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kempenville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kempenville Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR808
R566
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Eikenbosch, Kempenville

SarEmm is 'n gerieflik gemeubileerde tuinwoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders in Kempenville. Die eenheid is in 'n privaat tuin met 'n privaat ingang geleë. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kempenville

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR595
R536
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Frame Ace Business and Holiday Accommodation bied selfsorg- en oornagverblyf in Oakdale, Bellville, net 10 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af, 20 km van Kaapstad se middestad af en 10 km van Durbanville se wy...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR525
R446
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Domino and Autumn Self-catering Units bied gerieflike en bekostigbare selfsorg-akkommodasie in 2 aparte woonstelle in die stil woonbuurt Oakdale in Bellville. Die woonstelletjies is naby al die geriewe en verskeie o...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eikenbosch, Wes-Kaap

Silver Cottage on Meath is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Bellville. Die perseel is ideaal geleë, 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die bekoorlike kothuis het 'n privaat ingang en besk...

Vanaf
R1 165
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Excellent Guest House bied luuksheid, gemak, styl en hartlikheid teen bekostigbare pryse in die Bellville-gebied. Die gastehuis is geskik vir sakereisigers, toeriste en selfs Suid-Afrikaners wat familie in die omgew...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Sun Bell Lodge is sentraal geleë in 'n bekoorlike, boomryke straat in Bellville, 150 km van Sanlam se korporatiewe hoofkantoor af. Die gastehuis bied lekker gerieflike akkommodasie wat ideaal vir vakansiegangers é...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

On Q Accommodation bied gerieflike en bekostigbare verblyf in 'n bekoorlike gastehuis in die lewendige woonbuurt Bellville in Kaapstad. Die verblyf is gerieflik naby die lughawe, verskeie gholfbane, wynroetes, verma... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R400
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Oakdale Open-plan Flatlet bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstelletjie in Oakdale, Bellville. Die eiendom is sowat 1,6 km vanaf die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool en sowat 2,5 km van... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R960
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Lilly Blue is 'n ruim selfsorgwoonstel op 'n privaat eiendom in Bellville, na aan Kaapstad Internasionale Lughawe en die Tygervallei Winkelsentrum. Die oopplan-eenheid bied gerieflike verblyf, hetsy vir vakansiegang...

Vanaf
R875
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Lilly Topaz 'n ruim selfsorgwoonstel op 'n privaat perseel in Bellville, naby die lughawe en Tygervallei Winkelsentrum. Dié oopplan-eenheid bied gerieflike verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Daar is plek vir 4...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za