Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Kempenville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kempenville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kempenville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kempenville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kempenville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kempenville

Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boston, Wes-Kaap

The Boston Guest House is 'n stylvolle, luukse gastehuis met 'n warm en uitnodigende, huislike atmosfeer. Ons is in Lincolnstaat 12 in Boston, 'n lieflike historiese woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede, g...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

The Chalet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis. Dit het 2 slaapkamers en is op 'n erf in Boston, Bellville geleë. The Chalet is die tweede huis op die perseel en bied stylvolle verblyf vir...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

35 On First bied gerieflike verblyf in Boston, 'n buurt van Bellville. Dit is 'n goeie keuse vir 'n paartjie wat kuier in die noordelike deel van Kaapstad. 35 on First is stapafstand vanaf Melomed, Louis Leipoldt Ho...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

34onLincoln Guesthouse is sentraal geleë in die hartjie van die veilige buurt Boston in Bellville, een van Kaapstad se Noordelike Voorstede. Verblyf is beskikbaar in 10 en suite-gastekamers wat smaakvol ingerig is...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

En Route Cape Town is 'n bekoorlike en ruim selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in Boston in Bellville. Die woonstel is naby winkelsentrums, malls, filmteaters, vervoer-dienste en hospitale geleë. Kaapstad Intern...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR980
R882
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Jonadstay is 'n selfsorgwoonstel in Oakdale vriendskappe gebou word. U opvolgbespreking is ons visie. Ons doel is om gaste privaatheid te bied, terwyl hulle gasvryheid ervaar. Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Oos-Kaap

Stay the Night is in 'n stil, sentrale deel van Bellville geleë en bied selfsorgverblyf vir reisigers, sakereisigers en hospitaalbesoekers. Stay the Night sowel as Stay to Night is op dieselfde perseel as die hoo...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eikenbosch, Wes-Kaap

Broadway Tygervalley het 5 slaapkamers en bied komplimentêre ontbyt. Dit is net 5 minute vanaf Tygervallei Winkelsentrum af en ook net 5 minute vanaf die Velodrome en Bellville Atletiekstadion wat bekend is vir die...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boston, Wes-Kaap

Washington 17 bied verblyf in 2 eenhede in Boston met slaapplek vir 'n maksimum van 3 gaste. Eenheid 1 is 'n oopplan-eenheid met 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Beddegoed en linne word voorsien. Di...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Ferreira Akkommodasie is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n woonbuurt in Bellville, Kaapstad geleë is. Dié eenheid is apart op die eienaar se perseel en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en inge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za