Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kempenville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kempenville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kempenville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kempenville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kempenville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kempenville

30% af Winteraanbod!
VanafR965
R676
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Lilly Topaz 'n ruim selfsorgwoonstel op 'n privaat perseel in Bellville, naby die lughawe en Tygervallei Winkelsentrum. Dié oopplan-eenheid bied gerieflike verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Daar is plek vir 4...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eikenbosch, Wes-Kaap

Joy's Guesthouse is in Oakdale en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers naby die N1 en slegs 250 m vanaf die M-Kem apteek. Die kamer is in die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n pri...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Boston, Wes-Kaap

Boston Ivy is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Boston, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek en 'n sentrale punt naby vers...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

4 On Turner bied verblyf in 2 woonstelle wat gerieflik gemeubileerd is en slaapplek aan 'n totaal van 10 gaste in Bellville bied. Die eerste woonstel, 4 On Turner, bied slaapplek vir 6 gaste. Dit het 'n privaat ing...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Afbit Self-catering bied verblyf in privaat selforg-ateljeewoonstelle aan en is sentraal geleë in Oakdale Estate in Bellville. Dit is 1 km van die nuwe sakedistrik in Tygervallei af, sowel as naby verskeie tersiêr...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Gerieflike Tuinwoonstel is in Boston, Bellville geleë en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is ideaal vir 'n paartjie of vir sakereisigers. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaa...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Balmoral Lodge is in De La Haye, 'n buurt in Belville geleë. Die lodge bied die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf beskik oor en suite-kamers, elkeen ingerig met 'n radiowekker, tee...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boston, Bellville

White Rabbit Cottage is 'n gastekothuis op die eienaar se perseel in Bellville, Kaapstad. Die instansie is die ideale basis vanwaar die Noordelike Voorstede se verskeie besienswaardighede ontdek kan word. Dié koth...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Oord in Boston, Wes-Kaap

Boston Garden Cottage is in Boston, Bellville, in Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers, gesinsbesoekers en diegene wat op soek is na oornagverblyf. Die eenheid is lekker naby talle winkels, restaurante, en hoof...

50% af Weeksdae!
VanafR1 710
R1 197
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Boston, Wes-Kaap

Lanes Place bied selfsorgverblyf in Boston, Kaapstad. Dis naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 9. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en enkelb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]