Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Keurboomstrand

4.8 / 5  
volgens 106 resensies
Lees regte resensies van Keurboomstrand van 106 geverifieerde gaste.
Indien jy Keurboomstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Keurboomstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keurboomstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keurboomstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keurboomstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

The Dunes 111 is 'n selfsorg-meenthuis in Keurboomstrand. Keurboomstrand staan bekend as die dolfyn se speelgrond en is slegs 10 minute se ry vanaf die Tuinroete se juweel, Plettenbergbaai. Hierdie meenthuis het s...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Strandstreet Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n alleenstaande oopplan-houthuisie in die oord Keurboomstrand. Die hut het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kl...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keurboomstrand

Seagull View Cottages is naby Keurboomstrand en net 300 m van die strand af geleë. Gaste kan kies tussen 4 verskillende kothuise, Seagull A, Seagull B, Seagull C of Seagull D. Die kothuise het slaapplek vir tussen...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Keurbooms 805 bied selfsorgwoonstelle en is sowat 6 km vanaf Plettenbergbaai se middedorp aan die oewer van die Keurboomsrivier. Die kompleks se pragtige tuine word goed in stand gehou en daar is asemrowende uitsi...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Keurboomstrand

11 Milkwood Glen is 'n klein, tog bekoorlike selfsorg-houthuisie op 'n boomryke erf in die klein omheinde gemeenskap in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Dié huisie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapk...

Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keurboomstrand

ArchRock Resort bied selfsorgverblyf teen die see in Keurboomstrand. Dit is ideaal vir mense wat smag na 'n gerieflike wegbreek by die see, lekker naby al die Tuinroete se besienswaardighede. ArchRock Resort het 4 ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

The Dunes 106 is ’n selfsorg-meenthuis in Keurboomstrand, in die area wat as die Dolphin's Playground bekendstaan. Dis net ’n kort entjie se ry vanaf die Tuinroete se juweel, Plettenbergbaai. Die dupleks bied ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keurboomstrand

Kom bly gerus by dié moderne selfsorg-eenheid in The Dunes Resort in Keurboomstrand naby Plettenbergbaai as jy volgende keer die Tuinroete verken. Ons is 'n hanetreetjie van die strand af en daar is 'n geplaveide w...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keurboomstrand

Word wakker in die rustige skoonheid van die natuur tussen die berge en die see met voëlgesang en die geruis van branders in jou ore. [email protected] is 'n selfsorg- vakansiewoonstel vir 2 gaste loopafstand vanaf 2 ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Mare Nostrum Sweet Sixteen is ’n lieflike vakansiehuis in ’n veilige kompleks in Keurboomstrand. Dié kusdorp is aan die voet van ’n boomryke berg, langs die warm waters van die Indiese Oseaan en bied ’n sal...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]