Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (77)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (76)

Resensies van Keurboomstrand

4.8 / 5  
volgens 115 resensies
Lees regte resensies van Keurboomstrand van 115 geverifieerde gaste.
Indien jy Keurboomstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Keurboomstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keurboomstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keurboomstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keurboomstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keurboomstrand

Marenostrum 23 is minder as 100 m van die strand af en in die kusdorpie Keurboomstrand naby Plettenbergbaai geleë. Daar is goeie uitsigte oor die see en die melkhoutbos oorkant die huis. Dis ook stapafstand van die...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Keurboomstrand

11 Milkwood Glen is 'n klein, tog bekoorlike selfsorg-houthuisie op 'n boomryke erf in die klein omheinde gemeenskap in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Dié huisie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

The Dunes 83 is 'n selfsorg-dorpshuis in Keurboomstrand geleë. Dié dorp staan bekend as die "dolfyn se speelplek" en is net 10 minute se ry vanaf die juweel van die Tuinroete, Plettenbergbaai. Dié eenheid bied s...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

The Dunes 106 is ’n selfsorg-meenthuis in Keurboomstrand, in die area wat as die Dolphin's Playground bekendstaan. Dis net ’n kort entjie se ry vanaf die Tuinroete se juweel, Plettenbergbaai. Die dupleks bied ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keurboomstrand

Kom bly gerus by dié moderne selfsorg-eenheid in The Dunes Resort in Keurboomstrand naby Plettenbergbaai as jy volgende keer die Tuinroete verken. Ons is 'n hanetreetjie van die strand af en daar is 'n geplaveide w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

The Dunes 138 is ’n selfsorg-dupleks in The Dunes Resort in Keurboomstrand wat bekend is as die dolfyne se speelgrond. Dit is slegs 10 minute se ry vanaf Plettenbergbaai aan die Tuinroete. Dié eenheid bied slaa...

Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Seascape is 'n selfsorg-villa in Keurboomsstrand in Plettenbergbaai. Jy hoef net deur die bos en oor die duin en jy is op die strand! Wees net versigtig as jy daar wil swem, aangesien daar sterk strome is. Maar die ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

The Dunes 13 is 'n selfsorgmeenthuis in Keurboomstrand, 'n kusdorp wat bekend staan as die dolfyne se speelplek. Dit is net 'n kort entjie se ry vanaf die pragtige Tuinroete en Plettenbergbaai. Dié dubbelverdiepi...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

The Dunes 66 bied selfsorgverblyf in 'n selfsorgmeenthuis in Keurboomstrand. Die area staan bekend as die dolfyne se speelgrond. Dit is 'n kort entjie se ry vanaf Plettenbergbaai, die juweel van die Tuinroete. Dié...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

The Dunes 104 is 'n selfsorghuis in Keurboomstrand, 'n area wat bekend staan as die speelplek van die dolfyne. Dit is gerieflik op die Tuinroete en net 'n entjie vanaf Plettenbergbaai geleë. Dié dupleks het slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za