Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kommetjie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kommetjie akkommodasie
Bladsy 11 - 35 lekke plekke om te bly
Glen Heights Two bied verblyf in Glencairn en bied 'n uitsig op die berge en oor 'n stukkie van die see van die pri...
Nin's Studio is 'n lieflike ateljeewoonstel in Vishoek, Kaapstad, en is 'n 10 minute se stap vanaf die strand, wink...
Salop House bied selfsorgverblyf in 'n privaat kothuis met 1 slaapkamer. Dit het pragtige see- en berguitsigte en d...
Cosy Vishoek is 'n selfsorghuis in Vishoek, 'n voorstad van Kaapstad. Dié bekoorlike huis het 2 slaapkamers en 2 ...
Lavender Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Vishoek. Dit i...
Nerina Place is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Vishoek. Dit ...
A Tuscan Villa Guest House is in Vishoek geleë, een van Kaapstad se gewildste voorstede. Die villa bied luukse en r...
Deep South Rumah is in Glencairn geleë en is 'n lieflike, skoon en gerieflike, selfsorg-tuinkothuis met 'n privaat ...
Crescent Corner is 'n bekoorlike huis in die oulike kusdorp Vishoek in die Kaap se suidelike skiereiland. Die huis ...
Urchin Cottage bied lieflike, gerieflike selfsorgverblyf teen die berg by Scarborough. Dié kothuis is kunstig en kl...