Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Giyani (7)
Giyani-B (3)
Haenertsburg (22)
Hoedspruit (114)
Phalaborwa (45)
Tzaneen (38)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (349)
B&Bs (23)
Wildsplase (101)
Hotelle (7)
Gastehuise (51)
Selfsorg-eenhede (167)

Resensies van Laeveld

4.3 / 5  
volgens 830 resensies
Lees regte resensies van Laeveld van 830 geverifieerde gaste.
Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg, Laeveld

Viewpoint Cabins bied selfsorgverblyf op 'n rustige plaas in die prentjiemooi Haenertsburg. Die perseel bied 'n uitsig op die berg en is naby die middedorp. Verblyf is in 5 bekoorlike houthuisies beskikbaar wat el...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Laeveld

St George's Guest House is op die pragtige Pusela-plaas, reg langs George's Valley-weg op die R528 geleë. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n oornagstop naby die dorp en ander besienswaardighede in die...

Voorkeurvennoot
15% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Laeveld

Bona Ntaba Lodge is naby Hoedspruit in 'n privaat wildreservaat geleë en bied gaste die geleentheid om die atmosfeer van die Suid-Afrikaanse Bosveld by 'n rustige lodge te ervaar. Die lodge het 4 unieke selfsorgbo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R845
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Balule Natuurreservaat, Laeveld

Raptor Retreat Game Lodge is in die Balule Parsons Natuurreservaat, 40 km noord van Hoedspruit. Die omgewing is veral bekend vir sy staproetes, wildkyk, safari's en ikoniese besienswaardighede, waaronder Moholoholo ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Phalaborwa, Laeveld

Bushveld Terrace Hotel on Kruger bied 'n kontemporêre wegbreek met 'n goeie ligging naby die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin. Dit is net 'n hanetreetjie van die ingang na dié gewilde wildpark af, maar met al ...

20% af Aanbod!
VanafR1 700
R1 360
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Laeveld

Leopard's Lair Bush Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en bied 'n opwindende Bosveld-ervaring in Limpopo in die Laeveld. Die landgoed is 400 hektaar groot en die ideale bestemming vir gaste wat op soek i...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Hoedspruit, Laeveld

Kokkariba Gastehuis is in Hoedspruit en is ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin en diegene wat ander besienswaardighede in die area wil verken. Verblyf is beskikbaar in 'n dubbelverdieping-gastehuis met k...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in George's Vallei, Laeveld

Hardlines is 'n selfsorgkothuis in Magoebaskloof, 'n pragtige bergagtige area in Limpopo aan die verre noordoostelike punt van die Drakensberge. Dié ligging is ideaal vir avonturiers wat in bergfietsry, voetslaan, ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

African Lily Lodge is in Phalaborwa, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, wild, safari's en ikoniese besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, Blyderiviercanyon, die Drie Rondawels, God's Window en Bourke's L...

10% af Aanbod!
VanafR3 391
R3 052
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Kingfisher Creek het 'n pragtige ligging, naby die Orpen-hek van die Nasionale Krugerwildtuin, die Panorama-roete wat die Blyderivier-canyon en die toeristebestemming, Hoedspruit insluit. Kingfisher Creek is in Gue...

Vanaf
R2 112
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hoedspruit, Laeveld

Tshukudu Game Lodge is in 'n privaat wildreservaat van 3800 hektaar geleë en grens aan die gewilde Krugerwildtuin. Die lodge bied lieflike uitsigte oor die Drakensberge en jy kan 'n groot verskeidenheid wild, inslu...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Laeveld

Bushbaby River Lodge is in die eksklusiewe deel van die Hoedspruit Wildlife Estate en is ideaal vir woudliefhebbers. Hierdie lodge bied ongelooflike voëllewe en diere soos njalas, koedoes, duikers, renosters, water...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Laeveld

Sherwood's Country House skuil in die kalm Agathaberge. Dit is 'n Victoriaanse huisie in die platteland, net 13 km van Tzaneen en sowat 1 uur se ry van die Krugerwildtuin af in Limpopo. Verblyf word aangebied in 7 ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

Impala Chalets - Phalaborwa bied gerieflike gemeubileerde chalets met slaapplek vir 2 tot 5 gaste, net 'n entjie se ry van verskeie restaurante en winkels af. Daar is 4 chalets met lugversorging en enkelbeddens. El...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Raptors Lodge Accommodation is in Hoedspruit, Limpopo, 'n gebied wat veral bekend is vir sy landskapsritte, staproetes, wynproe en ikoniese besienswaardighede, insluitend Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre, H...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za