Geverifieerde Resensie

Lamberts Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lamberts Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 987 resensies.

Lambertsbaai

Aan't See House and Apartment

"Regte, egte Weskuservaring met heerlike eetplekke."

Lambertsbaai

Albatross No. 4

"Baie klein dorpie en daar gaan nie baie aan nie. So as jy net wil breek van besigheid in die stad dan is dit n perfekte wegbreek plek. Dis so rustig."

Lambertsbaai

Bay Plaza

"Ons eerste keer op Lamberts en dit is 'n plek waarheen ons weer en weer sal teruggaan. Die plek het 'n regte rustige vakansie-gevoel gehad, self buite seisoen. Die mense is een van die grootste bates van die plek."

Lambertsbaai

Bay Plaza

"Aangenaam verras. Pragtige kustuine, mooi wandelpaadjies en baie skoon. Lekker geëet by Issabellas."

Lambertsbaai

Weskus Hokkie

"Het goeie surf en lekker restaurante (soos Muisbosskerm)."

Lambertsbaai

Bay Plaza

"Lekker kuier, lekker kos."

Lambertsbaai

Weskus Hokkie

"Far away. Typical West Coast fishing town with beautiful beaches and an interesting bird colony. Not much to do except relax and enjoy the solitude."

Lambertsbaai

Raston Guest House

"My sister and I did not visit Bird Island as we felt the charges were rather steep for local pensioners to walk along and see a few sea birds."

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Rustige dorpie, sal weer besoek aflê."

Lambertsbaai

Raston Guest House

"Bly maar een van ons gunsteling bestemmings!"

Lambertsbaai

Branders Accommodation

"Ons kom gewoonlik ook hienatoe en hou daarvan om hier te ontspan en die see te geniet."

Lambertsbaai

Weskus Hokkie

"Pragtig! Strande is asemrowend. Bird Island is so mooi en die mense is baie vriendelik. Muisbosskerm restaurant is 'n moet. Die plek het my hart gesteel."

Lambertsbaai

Albatross No. 6

"Sal beslis weer terugkom!"

Lambertsbaai

Bougain Villa

"Lambertsbaai is n pragtige Vissersdorp aan die Weskus."

Lambertsbaai

Altyd Tuis

"Mooiste klein seedorpie met die mooiste mense!"

Lambertsbaai

Ouma See

"Mooi en rustige dorp."

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Vir enigiemand wat 'n middelpunt soek om die omliggende dorpe en besienswaardighede te besoek, is Lambertsbaai ideaal."

Lambertsbaai

Albatross No. 1

"In vergelyking met vorige jare het dit bietjie agteruit gegaan. Nog steeds die moeite werd."

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Ons was verras hoeveel van die ouwêreldse kusdorpie sjarme nog hier behoue gebly het."

Lambertsbaai

Albatross No. 5

"Pratige plek, goeie toerisme-aantrekking."

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Sal met graagte weer vir Lambertsbaai besoek. Net die skelmpies wat daar rondloop, is n probleem. "

Lambertsbaai

Bougain Villa

"'n Lekker dorp."

Lambertsbaai

West Coast Eagle's Nest

"As dit eendag vir ons beskore is sal ons graag daar wil gaan aftree. Lambertsbaai het twee jaar gelede al ons harte gesteel."

Lambertsbaai

Albatross No. 4

"'n Lekker plek om bietjie te gaan ontspan en lekker seekos te eet!"

Lambertsbaai

Branders Accommodation

"Dit was ons tweede besoek aan Lambertsbaai en ons het weereens die Muisbosskerm toe gekry - wat 'n teleurstelling."

Lambertsbaai

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

"Baie vriendelike mense. As jy in buiteseisoen gaan is dit rustiger. "

Lambertsbaai

West Coast Eagle's Nest

"Die kieskeurige vakansieganger sal beter infrastuktuur verwag. Vir die gemiddelde vakansieganger is Lambertsbaai goed."

Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

"Fantastiese, rustige en asemrowende plek."

Lambertsbaai

Ouma See

"Vriendelike mense en skoon dorp ."

Blad
Blad 29 - Wys 841 tot 870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang