Verified Reviews

Lamberts Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay

Rated 4.3 out of 5 based on 987 reviews.

Lamberts Bay

Bougain Villa

"Ons het baie meer van die dorp verwag. Ek het gedroom oor 'n plek waar ons vars vis by bote kon koop en miskien 'n krefie êrens in die hande kon kry, maar nee. Ons moes hoor dat die kreeffabriek nou 'n aartappel/chips fabriek is. Die voëleiland is vervalle en bied die besoeker bitter min vir die R40 toegang geld. Ek het nie baie veilig gevoel om in die dorp rond te stap nie. Aangesien die dorp uiters swak beplan is moes ons baie soek na winkels vir ons benodigdhede. Ek twyfel of ek weer die dorp sal besoek. "

Lamberts Bay

Kookfontein Farm Cottages

"Interesting birds and good fish."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"It was a lovely, quite little town, enough beaches, restaurants and enough to do in the 4 days we were there."

Lamberts Bay

Soli Deo Gloria

"Sea is beautiful."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Lambertsbaai was nie vir ons so indrukwekkend gewees nie, daar was nie veel om te doen nie, voel maar soos 'n gewone vakansie-dorp."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Baie mooi en rustige dorp."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Netjies en skoon dorp met baie lekker etes by Isabellas."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Prag plek."

Lamberts Bay

Albatross No. 5

"Lambertsbaai is op sigself seker nie die beste toeristebestemming nie, maar dis ‘n dorpie met baie karakter en rustigheid. "

Lamberts Bay

Seester Accommodation

"Muisbosskerm is 'n moet. Maar 'n mens gaan Lambertsbaai toe om te rus, daar is nie baie toeriste aantreklikhede."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Had lunch at the Weskus Kombuis, fish and chips excellent, the Kookfontein sauvignon blanc, a pleasant surprise (did not know about the estate). Staff friendly and efficient."

Lamberts Bay

Lambert's Bay Seafront

"Sal definitief weer daar oorbly."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Ons het lekker geëet by Isabellas in die hawe en na die voëls gaan kyk op die eiland, neem R5 kontant saam om in te kom by die hawe en R40 kontant om op die eiland te gaan."

Lamberts Bay

Weskus Hokkie

"Die dorpie het 'n bietjie lewe nodig, maar daar is lekker restaurante in die omgewing."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Dit is net jammer dat Lambertsbaai, soos alle mooi plekke so agteruit gaan, maar 'n moet besoek vir elkeen wat nog nie daar was nie."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"'n Heerlike, rustige atmosfeer met vriendelike mense. Beslis 'n moet as jy daardie kant is. En baie sentraal geleë om uit te ry na Elandsbaai en Verlorenvlei."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Baie ryk aan geskiedenis."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Die dorpie is lieflik en ek sal gou weer teruggaan!"

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Hoe hou jy toeriste weg van so 'n pragtige deel van ons land? Los hom net so!"

Lamberts Bay

Altyd Tuis

"Lambertsbaai is pragtig en rustig. Net wat ons gesoek het."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Ek was nie eintlike beïndruk met die dorp self nie, maar sal weer teruggaan vir die Grotjie."

Lamberts Bay

Lekke Ekke

"Ek is mal oor Lambertsbaai. Dis 'n plekkie wat jou sielsrus gee en dat jy die nuwe week weer kan aanpak met 'n geruste hart. Beste plek om bietjie tyd te bestee, veral Isabellas Restaurant was baie lekker. "

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Ons het geëet by Weskus plaaskombuis op die hawe. Die seekos-platter was baie lekker en goeie waarde vir die prys. Ons het ook Clanwilliam toe gery wat baie plekke het om by te woon. Die Rooibosfabriek het baie goed om te koop, heerlik rooibos produkte."

Lamberts Bay

West Coast Eagle's Nest

"Vriendelike mense in die gemeenskap, maak die verblyf hier lekker."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Lieflik en stil."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Dit is 'n pragtige dorpie met gasvrye mense. Ek kan Weskus kombuis asook Isabellas aanbeveel hulle kos uit die boonste rakke met n mooi uitsig en vriendelike diens. Daar kan net meer aandag aan die hoofstrand gegee word, hy is bietjie verwaarloos en 'n seer oog."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Lekker vissersdorpie. Sal beslis weer daar gaan kuier."

Page
Page 28 - Showing 811 to 840

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers