Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1633 resensies.
Olwethu J. - 29th November 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
See stars.
Emmah S. - 27th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
A beautiful destination to be.
Stefan V. - 26th November 2018
staying in Limpopo
Bietjie bos lekker naby aan Pretoria!
Betsie K. - 26th November 2018
staying in Thohoyandou, Limpopo
Pragtige omgewing.
Kgomotso G. - 26th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
The staff are so friendly. We enjoyed our stay.
Elizabeth W. - 26th November 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Beautiful!
Leandi D. - 25th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Lieflike bosveld-ervaring!
Marehet D. - 24th November 2018
staying in Thabazimbi, Limpopo
Baie Wildsplase in die omgewing.
Verushka J. - 23rd November 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Magoebaskloof is een van die mooiste bestemmings in ons wonderskone land. Met natuur- en voëllewe wat onbeskryflik is.
Tebatso R. - 23rd November 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Lucius and green, it is exceptionally beautiful.
Johan S. - 21st November 2018
staying in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Warm, baie warm!
Johnny B. - 20th November 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Netjiese klein dorp.
Armand T. - 20th November 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Vervalle en stil.
Michelle F. - 20th November 2018
staying in Hospital Park, Limpopo
Clean, quiet and upmarket. Close to all amenities.
Kgopo M. - 19th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Very enjoyable place, meeting from all over.
Elizabeth G. - 19th November 2018
staying in Polokwane, Limpopo
Baie min rommel en waar ek was is als goed in stand gehou. Versigtige bestuurders.
Johan O. - 17th November 2018
staying in Modimolle, Limpopo
As jy in die somer gaan wees voorbereid vir lekker warm weer!
Ethel M. - 14th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Cool.
Christeen T. - 14th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Sien daar is baie verskeie oorde wat mens kan verken.
Pieter D. - 14th November 2018
staying in Vaalwater, Limpopo
Small town but people in the businesses very friendly and helpful.
Delene S. - 13th November 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Naby.
Elize V. - 13th November 2018
staying in Eduanpark, Limpopo
Dis lekker stil en rustig daar. Hoor nie die gejaag van karre nie.
L.m. B. - 13th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Rustig dorp en atmosfeer.
Corne G. - 13th November 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Baie om te sien in die omliggende omgewing en al die winkels is daar, bv. om jou kruideniersware vir die tydperk aan te koop.
Flip S. - 13th November 2018
staying in Waterberg, Limpopo
My hart is in die Waterberge en in die bosveld, ek sal altyd plekke in die omgewing ondersteun, soos wat reeds doen.
Sarie S. - 12th November 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Veral noudat hulle 'n parkrun het glo ek dat baie toeriste meer van Modimolle sal beleef. Mall vir inkopies. En wonderlike natuurskoon.
Felicite F. - 12th November 2018
staying in Vaalwater, Limpopo
Not an establishment for small children or teenagers that want excitement and activities.
Wynand K. - 12th November 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Not to far from Johannesburg. Real bushveld.
Braam N. - 12th November 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Die ligging sal absoluut afhang van dit wat die besoeker soek. Indien jy baie vermaak verwag kan jy dalk teleurgesteld word. As jy wil rus en wegbreek van die daaglikse goed, is Naboomspruit die area om te besoek.
Dorcus M. - 12th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
There are many Lodges and Guest Houses to choose from and all situated in great areas which are easily accessible. Great place to be.
Karabo S. - 12th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
It is far but its worth the ride. Really enjoyed my self.
Awelani S. - 12th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Best place.
Dileen C. - 10th November 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Dangerous in CBS area. If unfamiliar with the area. Your food choices are rather restricted.
Mmalebo S. - 8th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
A very nice place to be. I wouldn't mind going there over and over again. We enjoyed every moment.
Len P. - 8th November 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Sien sterre.
Yolandi B. - 7th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela is beslis die ideale plek vir 'n vinnige wegbreek. Sal beslis keer op keer teruggaan.
Koos V. - 7th November 2018
staying in Waterberg, Limpopo
Daar is niks soos die Waterberge nie.
Coen B. - 6th November 2018
staying in Groblersdal, Limpopo
Omgewing baie mooi. Die dorp self en veral die middedorp lyk gehawend. SAPS was baie gaaf om rigting aan te wys.
Jenny V. - 6th November 2018
staying in Waterberg, Limpopo
Die Waterberg is besonders. Dit voel asof mens die normale wêreld agter laat en in 'n ander tyd gleuf in beweeg. Die mense is vriendelik, die omgewing bitter mooi enige tyd van die jaar!
Nametsegang P. - 6th November 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
A great place to be.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]