Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2160 resensies.
Lofty V. - 14th October 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Dit lyk vuil en afgeleef.
Jenny P. - 14th October 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Ons as gesin is lief daarvoor om Bela-Bela te besoek en het familie ook daar. Die lekkerste plekkie om te gaan eet by bly steeds Peet se Padstal.
Ansie D. - 14th October 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Die dorp is relatief skoon afgesien van al die mense wat deur die dorp beweeg. Die winkelsentrums is ook baie maklik bereikbaar en glad nie te duur nie. Ons was egter op die einde van die maand hier en die OTM'e was stampvol wat nogal 'n pyn in die patat was, maar dis te verstane aangesien dit die end van die maand was en die dorpie duisende mense huisves.
Tanya S. - 13th October 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Close to Johannesburg and easy to get to.
Linda D. - 12th October 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
I love Tzaneen, friendly people make you feel at home.
Kobus P. - 10th October 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
Pragtige area met baie om te doen, veral as jy wild besigtig.
Andre H. - 9th October 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Groot 5 and Bosveld 2 ure van Johannesburg af!
Ella G. - 8th October 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Dorp is nie skoon nie.
Mbali X. - 8th October 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
The weather was nice and hot.
Charmain Q. - 7th October 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
The gravel roads make travel uncomfortable and longer.
Ronald K. - 7th October 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Goeie restaurant is moeilik bekombaar.
Catharine G. - 6th October 2019
staying in Naboomspruit, Limpopo
See stars.
Dikeledi M. - 4th October 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
I loved everything, especially because you don't have to travel far for other things e.g ATM's, grocery stores etc.
Marianne B. - 4th October 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
I would recommend the Hoedspruit vicinity as an excellent travel vicinity.
Margherita N. - 4th October 2019
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Fantastiese plek. Ek sal dit rêrig aanbeveel om weg te breek uit die stad uit.
Chantel H. - 4th October 2019
staying in Balule Natuurreservaat, Limpopo
Staff very friendly.
Karin V. - 3rd October 2019
staying in Naboomspruit, Limpopo
Maak seker jy kom met al jou proviand want die dorpie is pateties. Sorg dat jy na jou bestemming ry en nie nodig het om die verval van die dorp te aanskou nie.
Eddy Steenkamp N. - 3rd October 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
Lovely village with enough shops and restaurants, close to the Kruger National Park gates. Don't forget to visit the Hoedspruit Endangered Species Centre.
Bob H. - 3rd October 2019
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Super experience all round.
Dorothy F. - 2nd October 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
Baie oulik en baie lekker, al wat net gepla het is die feit dat of jy nou 'n Suid -Afrikaner of Buitelander is jy betaal dieselfde prys vir sekere dinge. Ek wou so graag presentjies gekoop het vir my vriende hier in Pretoria, wat nog nooit in Hoedspruit was of selfs nooit die geleentheid sal kry om soontoe te kan gaan nie, maar was nie bereid om die pryse te betaal wat hulle vra vir van die goedjies nie. Ek dink dit is onregverdig dat ons (Suid-Afrikaners) so duur moet betaal vir dinge wat so eie aan ons land is. Het ook geniet om by Jessica, die seekoei te kon draai. Dit was baie nice. My seuntjie het dit baie geniet. Dan ook Moholoholo. Die aanbiedings was baie goed en dit regtig geniet, ek sal beide die plekke kan aanbeveel.
Hannes C. - 2nd October 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
Dis 'n lekker bosvelddorp.
Lourenza C. - 1st October 2019
staying in Polokwane, Limpopo
Puik stad met inkopiesentrums wat dit maklik maak om enige artikel en of produk te verkry. Goeie mediese en puik akkommodasie. Parkering in CBD is baie beperk en sal pluspunt wees indien daarna omgesien kan word.
Riana P. - 1st October 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
As jy lief is vir die natuur, bied Hoedspruit vele om jou besig te hou.
Nico V. - 1st October 2019
staying in Limpopo
Mooi en rustige omgewing met 'n rustige Bosveldatmosfeer en baie wildlewe.
Jaco B. - 30th September 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
Wees versigtig vir mooi fotos, realiteit byt!
Henriëtte V. - 30th September 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
Die bietjie wat ons van Hoedspruit gesien het aangesien ons net een nag oorgeslaap het, was dat dit 'n mooi, besige, kleurvolle dorp is met vriendelike mense.
Johan S. - 29th September 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Die dorpie lyk 'n bietjie afgeleef op die oog af. Moontlik is daar versteekte juwele.
Brech K. - 29th September 2019
staying in Lephalale (Ellisras), Limpopo
Lieflike dorpie in die mooie bosveld.
Erne P. - 29th September 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Sal beslis weer Leeupoort Vakansiedorp besoek. Hulle staan nie een tree terug vir Marlothpark nie.
Elizna Z. - 29th September 2019
staying in Thabazimbi, Limpopo
Pragtige bosveld.
Coelette B. - 29th September 2019
staying in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Die wild is baie min! Ons het vir 6 ure rondgery en net rooibokke en vlakvarke gesien. Dit word geadverteer as 'n Groot 5-reservaat, maar daar aangekom vind ek uit leeus word apart aangehou en teen 'n heftige fooi kan jy na die lion feeding gaan kyk op Woensdag- en Sondagoggende. Die warm swembaddens was toe nou glad nie so warm nie. Jammerte. Kalahari Oasis is 'n great pub!
Phillip R. - 29th September 2019
staying in Haenertsburg, Limpopo
Will always go back!
Mn E. - 28th September 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Town needs a clean up.
Lesley H. - 28th September 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
Bosveld! So 'n mooi en interessante dorp.
Johan J. - 28th September 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Awesome awesome awesome.
Sumari S. - 27th September 2019
staying in Mookgopong, Limpopo
Baie rustig. Uitstekende diens en vriendelike personeel.
Pamela M. - 26th September 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Improve on road D180 it's very very very bad.
Hazel C. - 26th September 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
The place is beautifully breathtaking. The tranquillity is beyond comprehension. We loved it there.
Jessica V. - 26th September 2019
staying in Hoedspruit, Limpopo
Baie plekke om te besoek.
Frikkie B. - 25th September 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Gerieflik naby Pretoria.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za