Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2256 resensies.

Mookgopong, Limpopo

Die Boer en Die Belg

"Klein dorpie met vriendelike mense."

Magoebaskloof, Limpopo

Waterbessiebos Cottages

"Pragtige omgewing met soveel plekke om te besoek en aktiwiteite om te ervaar. Die pragtige natuur bied soveel vrede vir jou siel!"

Vaalwater, Limpopo

Groendraai River Cottages

"Plattelandse dorp met baie karakter."

Polokwane, Limpopo

Mukurumanzi Lodge

"Asemrowende natuurskoon. Wat 'n belewenis. Ook verbasend goedkoop vir buite-seisoen toeriste. Mense is gaaf en vriendelik, en Afrikaans is orals."

Bela-Bela, Limpopo

De Kunst Huisje

"Slegs oornag daar, maar dorp het ons glad nie beïndruk nie."

Magoebaskloof, Limpopo

Kaltenbach Cottages

"Was daar op besigheid, nie toeris."

Magoebaskloof, Limpopo

The Log Cabin

"Vriendelike plek almal gee goeie diens!"

Thabazimbi, Limpopo

Luara Wildlife

"Highlight would be the National Park."

Groblersdal, Limpopo

Ebenezer

"Sal dit vir seker aanbeveel vir enigiemand. "

Magoebaskloof, Limpopo

Forest Bird Lodge

"Mal oor Magoebaskloof."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Leeupoort Galago Rest

"'n Pragtige, skoon en rustige plaasatmosfeer. Daar voel mens nog veilig."

Thabazimbi, Limpopo

Lethabong Lodge

"Love die plek, net 'n jammerte dat meeste plekke grondpaaie het. Dit maak dit bietjie moeilik vir ons met die klein karre, maar nietemin, dis 'n lieflike plek."

Vaalwater, Limpopo

Groendraai River Cottages

"Ons was nie veel daar nie maar 'n oulike klein dorpie met al die benodighede."

Magoebaskloof, Limpopo

Stanford Lake Lodge

"Was baie beïndruk met al die plekkies en vriendelike gesigte. "

Thabazimbi, Limpopo

Africa Lodges

"Baie mooi en rustig."

Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse

"Nie 'n dorp wat ek vir enige toeriste sou aanraai nie."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Juweel in die bosveld."

Musina, Limpopo

iLala Country Lodge

"Good stop-over before entering Zimbabwe, also beautiful game reserves and game farms in the area for a good wildlife experience!"

Bela-Bela, Limpopo

Golden Lantern Guest Lodge

"It was so fabulous and I will visit again."

Mookgopong, Limpopo

Utara Farm

"Die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam gewees."

Modimolle, Limpopo

Bosveld Wegbreek Safaris

"Sentraal nie te ver nie."

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"A very dirty town next to the taxi rank at the clinic and people drink in public place right in town."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Bushbaby

"Sal definitief weer kom."

Tzaneen, Limpopo

Tzaneen Country Lodge

"Mooi dorpie, maar ons het net deurgery."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang