Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Linkside

4.6 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Linkside van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Linkside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Linkside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Linkside selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Linkside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Linkside Selfsorg-eenhede

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linkside

Villa Palmera is die perfekte plek om lekker te ontspan. Dié pragtige villa is in 1904 gebou en in Linkside, Mosselbaai geleë. Dis ideaal vir oornag- of vakansieverblyf en 'n goeie basis vir gaste wat Mosselbaai, ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Linkside

Die Mossel Huisie is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die middel van Mosselbaai. Dié historiese huis spog met 'n uitstekende uitsig oor die hawe en see, en is lekker naby plaaslike besienswaardighede. Die hui...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linkside

Aloe @ the Sea is in die bekende kusdorp, Mosselbaai. Dit is binne 'n 3 km-radius vanaf Santos-strand, Chas Everitt Mosselbaai Gholflandgoed en die St Blaize voetslaanroete. Dié ateljee-woonstel het 'n kombuisie, ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Linkside

Harbour View is 'n lieflike selfsorghuis met pragtige see-uitsigte. Dit is ideaal geleë in Mosselbaai, 'n hawedorp op Suid-Afrika se Tuinroete. Harbour View bied slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers, 'n oopplan-...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linkside

Vue Port bied verblyf in Mosselbaai in 4 gerieflike gastekamers met 'n see-uitsig aan 2 gaste in elk, asook 2 studio-woonstelle waarvan 1 'n see-uitsig het. Die gastekamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en s...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Linkside

Highview 53 is 'n ruim selfsorg-eenheid met 'n pragtige uitsig oor Mosselbaai, die Indiese Oseaan, en die hawe in die verte. Dié ruim oopplan-eenheid is 180 m² groot en het 2 slaapkamers, 'n eet- en leefarea, en ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linkside

22 on Hudson is in Linkside, Mosselbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 2 gaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, Santosstrand, Mosselbaai se middedorp, Mosselbaai Gholfklub die Bayview Hospitaal, en die...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Linkside

Point View Self-catering bied gemaklike verblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Mosselbaai, sowat 2 km vanaf Santos-strand. Die huis bied lieflike see-uitsigte vanaf die stoep. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n T...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linkside

Sundowner Loft is in Mosselbaai, Wes-Kaap. Mosselbaai is 'n hawedorp van ongeveer 130,000 mense. Sundowner Loft het houtvloere, 'n koninggrootte-bed, 'n eetarea met 'n herwinde kiaattafel en 'n gemaklike slaapbank ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linkside

Ana's Place Apartments bied selfsorgverblyf in suites en kyk uit oor Mosselbaai se hawe. Die instansie is ideaal geleë en is stapafstand vanaf die winkels, restaurante en ander besienswaardighede af. Verblyf word ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Linkside selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Linkside akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Linkside akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za