Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Longlands besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Longlands.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Longlands akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Longlands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Longlands Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Longlands

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Ryneveld, Strand

Stay Salty is 'n knus woonstel in die Strand en bied 'n privaat en rustige vakansie-gevoel in 'n stil en veilige area. Die eenheid is 1 van 8 woonstelle op die grondverdieping met veilige parkeerplek. Die woonstel ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld, Strand

Dawn's Place is in die kusdorpie, Strand. Die eiendom is slegs 400 m vanaf die Strand Pawiljoen en die hoofstrand. Die studio-woonstel beskik oor 'n solderkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaaparea het 'n dubbe...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rome Glen, Somerset-Wes

Suikerbekkie bied 'n gemaklike selfsorgeenheid met 'n pragtige berguitsig in Rome Glen, Somerset-Wes. Verblyf bestaan uit Suikerbekkie 1 wat vir 2 gaste geskik is, en 'n Suikerbekkie-eenheid wat ook vir 2 gaste ges...

Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

Somerset Sights B&B is 'n smaakvol versierde gastehuis in Somerset-Wes. Hierdie instansie is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die omtrek. Verblyf by Somerset Sights B&B bestaan uit 3 gaste-suites ...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Rome Glen, Somerset-Wes

Jacqui's Place is 'n privaat huis in Rome Glen, 'n stil, rustige buurt on Somerset-Wes wat op die Helderberg uitkyk. Die eenheid is op die eienaar se erf en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer he...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Somerset-Strand Accommodation bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n lieflike tweeslaapkamerwoonstel op die derde verdieping van 'n bekende landgoed. Dié landgoed is 1,5 km vanaf Somerset Mall in Somerset-Wes. Di...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lochnerhof, Strand

Grace to Grace is in die kusdorp Strand wat net 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe af is. Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Rook is verbode in die eenheid. Die eerste slaapkame...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR690
R552
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Ryneveld, Strand

McLouds Studio is 'n romantiese eenheid wat ideaal is vir 'n paartjie wat bietjie wil wegbreek om hulle batterye te herlaai of 'n spesiale geleentheid soos 'n wittebrood of huweliksherdenking wil vier. Dit is net ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Palm Tree Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat vas is aan die eienaar se hoofhuis en in die boomryke buurt, Lionviham in Somerset-Wes geleë is. Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

La Bonne Auberge - The Charming Guesthouse is in die lowerryke Somerset-Wes geleë en bied pragtige uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge. Hierdie Kaaps-Hollandse meenthuis, wat uit 1885 dateer, is een van die ou...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]