Resensies van Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1040 resensies.
. - 25th July 2018
staying in Margate Beach, Margate
Best holiday destination of all times!
. - 17th July 2018
staying in Margate Beach, Margate
I used to visit Margate on a regular in the earlier years (16 years running) and I will now rather move to the North Coast for a holiday. Shops and Margate as a whole have deteriorated dramatically.
. - 17th July 2018
staying in Margate
Bekommerd oor die agteruitgang van winkels en infrastruktuur. Is hierdie voorheen pragtige, vibrant vakansiedorp besig om 'n stadige dood te sterf? Gelukkig is Shelley ens. naby genoeg.
. - 16th July 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Sentraal geleë.
. - 16th July 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Baie lekker area en straat is baie veilig vir kinders, fietsryers en drawwers.
. - 15th July 2018
staying in Margate Beach, Margate
Dit was skoon en heerlik.
. - 14th July 2018
staying in Margate Beach, Margate
Groepe mense wat sit en drink en dans en in die lagoon urineer. As mamma wat met haar kinderd op die strand gaan stap, voel jy onveilig om verby hulle te stap terug huis toe.
. - 14th July 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Wonderlike skoon strand met goeie geriewe.
. - 14th July 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Oulik.
. - 13th July 2018
staying in Margate Beach, Margate
Margate Beach is skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het om jou vakansie te geniet en uitgerus terug te keer huistoe.
. - 13th July 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Alles wat ons nodig gehad het was daar. Sal baie beslis weer bespreek in daardie omgewing.
. - 13th July 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba strand word netjies onderhou. Mr Naidoo is vroeg oggend daar met die lewensredders en maak die gebied skoon en hark. Lilliecrona-boulevard is 'n awesome straat ook. Lekker vir stap, draf of fietsry.
. - 12th July 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Pragtige skoon strand.
. - 11th July 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is good holiday destination as it has beautiful accommodation.
. - 10th July 2018
staying in Margate
Hulle breek maklik in jou voertuig in, so moenie enige waardevolle artikels in jou voertuig laat nie.
. - 10th July 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Beste strand op die Suidkus.
. - 9th July 2018
staying in Margate
Margate is die ideale stranddorpie.
. - 9th July 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Netjies.
. - 9th July 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Die enigste probleem is die verkeer. Om by die hoofpad aan te sluit is tydsaam, veral as `n mens wil noord draai in die hoofpad in. Jy moet lank wag vir `n veilige geleentheid om oor te ry en in te draai.
. - 7th July 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Veilig en netjies.
. - 6th July 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Heerlike strand!
. - 4th July 2018
staying in Margate Beach, Margate
Loved Margate, always enjoyed being there. My only gripe was the loud music for the one night (Friday) while we were there for a 7 day period. It was the first day of the school holidays and people were celebrating loud and until the early hours of the morning. There are plenty of shops for grocery stores close by, and Margate is central in so many ways. I would still go back.
. - 23rd June 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Dit is baie sentraal geleë van ander strande. Dit is baie skoon en netjies.
. - 20th June 2018
staying in Margate
Very beautiful place for a holiday.
. - 16th June 2018
staying in Margate
Ons was in 'n stil tyd daar, maar dis hoe ons dit verkies; vriendelike diens, skoon, oop strande en moenie die Crayfish Inn vergeet nie, dis 'n kort rit na Ramsgate, maar hulle het beslis die beste seekos wat geld kan koop.
. - 12th June 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Very nice, quiet area, just the place you would want to go to relax and unwind. Just a pity about the ongoing water problem, prospective holiday makers have to be told of this problem, so that they can make alternative holiday arrangements elsewhere.
. - 11th June 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Lekker strand. Baie gerieflik naby aan alles.
. - 31st May 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba strand was stapafstand en baie netjies en skoon met skoon toilette. Baie lekker swemstrand.
. - 30th May 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Keep up the good work. Your services are exceptional.
. - 28th May 2018
staying in Margate
It a nice place for holiday and function.
. - 24th May 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Lovely holiday destination.
. - 21st May 2018
staying in Margate Beach, Margate
Go anytime if I want to relax. Great place to be.
. - 21st May 2018
staying in Margate Beach, Margate
Die strand is baie lekker en daar is 'n paar restaurante met baie lekker etes wat nie baie ver van die verblyf af was nie.
. - 11th May 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Ons gunsteling vakansiedorp aan die Natalse Suidkus. Ongelukkig is die paaie net vol slaggate.
. - 11th May 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Dit was altyd 'n lekker strand gewees, maar raak nou te besig.
. - 9th May 2018
staying in Lawrence Rocks, Margate
Dit baie lekker.
. - 9th May 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Skoon en netjies Sal beslis weer gaan.
. - 7th May 2018
staying in Manaba Beach, Margate
Pragtige area, soos enige munisipaliteit het die paaie aandag nodig. Baie sentraal geleë na aan alle winkels.
. - 7th May 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Its perfect de-stressing with blue clean sea. Everything is around full of entertainment and fun. The weather is great for playing on the beach or swimming.
. - 3rd May 2018
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Knap toilette op en dalk ekstra eetplek soos 'n Wimpy of koffiedrinkplek. Daar is groot area om te ontwikkel.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]