Resensies van McGregor

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in McGregor bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.46 uit 5 gekry volgens 188 resensies.
Megan D. - 19th August 2019
staying in McGregor
McGregor is lovely and beautiful, but very quiet.
Abri D. - 13th August 2019
staying in McGregor
Fantastiese naweek wegbreek.
Veohn R. - 13th August 2019
staying in McGregor
Is net baie min winkels.
Jacques G. - 12th August 2019
staying in McGregor
Wat 'n rustige en pragtige plattelandse dorpie!
Caylin G. - 12th August 2019
staying in McGregor
Beautiful place, a great escape from the city.
Welma W. - 7th August 2019
staying in McGregor
Pragtige en vriendelike dorp!
Jane E. - 4th August 2019
staying in McGregor
A very special place.
Robyn V. - 29th July 2019
staying in McGregor
McGregor has very little attractions and poverty in the area is obvious. It has the potential to be a great little dorpie. However, locals who attempt or actually burglar guests during their stay deter visitors from returning.
Laurette H. - 29th July 2019
staying in McGregor
We love McGregor - it is the perfect spot to relax and visit the beautiful wine estates in the area.
Marietjie N. - 11th July 2019
staying in McGregor
Dit is jammer dat so baie ondernemings nie oop was nie / nie meer besigheid doen nie. Miskien is die winter nie die regte tyd vir 'n besoek nie.
Elizabeth C. - 9th July 2019
staying in McGregor
Verken dorp met fietse wat te huur is by McGregor Tourism. Eet op stoep van Tremenos Retreat. Het 'n lieflike tuin. Buite dorp is Lords Lodge - beste pizza met dun kors. Anderkant dorp op pad uit op Road to Nowhere is Lords Winery. Kan op Sondag daar tweegangmaaltyd eet. Bespreek alle restaurante om teleurstelling te voorkom.
Susan V. - 5th July 2019
staying in McGregor
McGregor is 'n pragtige klein, rustige dorpie met 'n lieflike atmosfeer. Die mense is almal vriendelik en van gasvry. Daar is heerlike restaurante op die dorp en die omliggende area bied ook ander besienswaardighede.
Maired N. - 28th June 2019
staying in McGregor
The donkey sanctuary was amazing and I would highly recommend a visit.
Marilize J. - 22nd June 2019
staying in Die Galg, McGregor
Wonderlike natuurskoon. Sonsopkoms en sonsondergange. Enige buitemens se droom wegkomkans.
Rounel B. - 18th June 2019
staying in McGregor
Awesome mountain views and walking trails.
Gloria G. - 11th June 2019
staying in McGregor
Sal vir enige een aanbeveel.
Japie O. - 21st May 2019
staying in McGregor
Verrassende skoon kunstenaarsdorp.
Gillian B. - 19th May 2019
staying in McGregor
McGregor has so much to offer. Some excellent restaurants and wine farms to visit. And the donkey sanctuary; a little out of town but worthwhile too.
Jill C. - 7th May 2019
staying in McGregor
Plenty to do and see, my husband enjoyed walking and plenty of choice for dining. The local people all very helpful and friendly. Will be back again!
Benjamin Brink V. - 6th May 2019
staying in McGregor
Ons was ongelukkig te kort in McGregor om reêig kommentaar te lewer, maar dit lyk na 'n lekker naweek wegbreek "village".
Marlise J. - 6th May 2019
staying in McGregor
Hierdie klein dorpie is voorwaar 'n stukkie goud tussen die berge. Omring deur natuurprag en met heerlike kos vanaf The Farmer's table se bistro, is McGregor 'n bestemming vir die wat soek na lafenis vir die siel en vars lug vir die gemoed.
Dianne P. - 23rd April 2019
staying in McGregor
Love the place, we visit often.
Sandra P. - 15th April 2019
staying in McGregor
Was ons derde besoek aan McGregor, sal definitief weer gaan.
Lourensia B. - 9th April 2019
staying in McGregor
Die roomyswinkel is fantasties!
Johannes M. - 7th April 2019
staying in McGregor
Rustige vriendelike dorpie.
Daleen G. - 5th April 2019
staying in McGregor
Natuurskoon is pragtig en almal wat ons in die strate raakgeloop het, is baie hulpvaardig een aangenaam. Ongelukkig het die twee honde ons bietjie op die erf gekluister gehou. Maar daar is wonderlike plekke wat ons graag sou wou verken. Volgende keer dalk?
Margi B. - 25th March 2019
staying in McGregor
No sleepy village this one. From peace and tranquillity to foot stomping live music - something for all.moods. Great eateries as well. In spite of being there for a long weekend, there is still so much we want to see and do. Will be back.
Alan F. - 24th March 2019
staying in McGregor
Many walks in the surrounding hills and kloofs are good and interesting. The town is neat, small and has it's own special character.
Karin K. - 26th February 2019
staying in McGregor
Pragtige juweel van 'n klein dorpie baie interessante mense, plek om wel te gaan eet by is Farmers Table, kos was vars en goed voorberei met persoonlike aandag, klein restaurant wat ek hoop nog daar sal wees as ons weer gaan.
Adrian S. - 4th February 2019
staying in McGregor
Small town but perfect for a quick trip or starting point for the outdoors. Some nice quaint cafes and restaurants and typical Cape Dutch architecture all around.
Tersia S. - 27th January 2019
staying in McGregor
Awesome plekkie met baie om te doen in omgewing!
Deonette S. - 22nd January 2019
staying in McGregor
Pragtige mooi dorpie.
Diedre A. - 16th January 2019
staying in McGregor
Klein dorpie, met vriendelike mensies.
Christo G. - 10th January 2019
staying in McGregor
Baie oulike, stil en skoon dorpie.
Alicia H. - 8th January 2019
staying in McGregor
McGregor is peaceful, beautiful and ideal for those who want to isolate themselves from the world for a few days.
Laetitia V. - 7th January 2019
staying in McGregor
Interessant, rustig. Moenie op Sondae besoek nie - daar gaan niks aan nie (miskien een restaurant oop tot 14:00).
Rishad O. - 1st January 2019
staying in McGregor
Quiet place with a great dam for long distance open water swimming. Friendly folk. Seems very safe. Very hot - 10 degrees hotter than the coast when we visited in December.
William C. - 11th December 2018
staying in McGregor
A great place to visit.
Wanda P. - 25th November 2018
staying in McGregor
Pragtige, vriendelike dorpie.
Christa O. - 19th November 2018
staying in McGregor
Die middag van 29 Oktober het ons daar deur gery, die meeste van die plekke was toe gewees. Dit wil voorkom of die dorpie besig is om dood te loop.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]