Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Merweville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Merweville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 137 resensies.

Merweville

Net Genade

"As ek die dorp in een word kan beskryf, is dit vrede."

Merweville

Die Ou Winkeltjie

"Merweville is jou tipiese Klein Karoo dorpie met vriendelike mense, waarde-vir-geld verblyf en daardie gasvryheid wat jy net in die Karoo kry. Ons sal beslis weer kom kuier!"

Merweville

Net Genade

"Merweville het ons harte gesteel. As jy lief is vir die Karoo en stilte is dit net die plek vir jou. Bekoorlik. "

Merweville

Net Genade

"Gaan maak 'n draai daar en luister na al die vertellinge van die unieke dorpie."

Merweville

Die Ou Winkeltjie

"Merweville is pragtig skoon, werklik 'n Karoo-paradysie. Daar is nou 'n teerpad vanaf die N1 na Merweville, al wys die padkaarte dit nie aan nie. Die pad loop vanaf Prins Albert-weg direk na Merweville. Nie veel om te doen nie, maar net om die Karoo stilte te ervaar is wonderlik. Mens kan lekker ver gaan stap. Baie veilig, en die mense is baie vriendelik. Daar is twee oulike en outydse winkeltjies in die dorp met 'n verbasende verskeidenheid goed om te koop."

Merweville

Karoo Vreugde

"Ek het my hart verloor op Merweville. Ons is oral so vriendelik ontvang. Dit voel of 'n mens deel van 'n familie is. Ek sal definitief weer gaan kuier."

Merweville

Net Genade

"Natuurlike pragtige Karoo-styl."

Merweville

Karoo Vreugde

"Die mooiste juweel van 'n plek. Waar jou kruideniers nog by jou huis afgelaai word. Merweville is 'n absolute moet!"

Merweville

Net Genade

"Pragtige tipies Karoo dorpie met n pragtige kerk."

Merweville

Net Genade

"Gawe plek. Ons bid saam met hulle vir nog baie reën ten einde die natuur te help om ten volle te herstel!"

Merweville

Net Genade

"Trotse, skoon, netjies en interessante klein karoo dorpie met 'n baie mooi kerk. Vriendelike mense. "

Merweville

Net Genade

"Netjiese, skoon dorpie met ryke geskiedenis."

Merweville

Net Genade

"Rustige dorpie, maar effens groter as verwag. "

Merweville

Net Genade

"Dit het gevoel of ons, ten spyte van die rustigheid, op 'n filmstel was. Baie spesiaal!"

Merweville

Net Genade

"Unieke kerktoring-toer."

Merweville

Net Genade

"'n Pragtige Karoo-dorp met aangename mense,"

Merweville

Net Genade

"Rustige Karoodorpie bied ideale wegbreek van woel, gejaag en stres van die moderne samelewing."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 137
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem