Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
B&Bs (4)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Mid-Illovo

3.8 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Mid-Illovo van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Mid-Illovo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mid-Illovo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mid-Illovo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mid-Illovo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mid-Illovo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

Sunny Tides Holiday Inn is in Illovo naby Winkelpsruit en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, swemstrande, aktiwiteite en besienswaardighede in die dorp. ...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mid-Illovo

Ocean Tribe Garden Cottage is op die eienaar se eindom in die dorpie Umkomaas geleë. Dis 'n gewilde bestemming vir duikliefhebbers, weens die verskeidenheid seelewe. Die kotuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2...

Vanaf
R2 395
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

Ontsnap na die rustigheid van hierdie luukse seekantwoonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers op die grondvloer aan KwaZulu-Natal se kus. Illovo Beach is 'n stil, ongerepte kusdorpie sowat 30 minute suid van Durban....

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Oord in Illovo Beach, Mid-Illovo

Villa Spa Holiday Resort is 'n pragtige, tropiese vakansie-oord met fantastiese geriewe. Dit is in Illovo Beach op KwaZulu-Natal se Saffierkus. Die oord word deur 'n gesin besit en bestuur en dit beslaan sowat 2 hek...

Vanaf
R3 395
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Illovo Beach, Mid-Illovo

51 La Mer is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die riviermonding, kuslyn en see en skuil op die tropiese ooskus van KwaZulu-Natal. Die stil, ongerepte kusdorpie, Illovo Beach, is net 30 km suid van Durban af en ...

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mid-Illovo

Aliwal Dive Lodge begroet jou met hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid. Dit is in Umkomaas bo die duikwinkel en -opleidingskool geleë. Die lodge het al die geriewe om duikers en plaaslike besoekers te akkommodeer. ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mid-Illovo

Huisie-by-die-see is in Umkomaas, KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-gesinsverblyf. Dis in 'n veilige, stil kompleks net 'n entjie se ry vanaf Scottburgh en Illovo met swemstrande en visvangplekke. Dié huis besk...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Mid-Illovo

Aliwal Anchorage is in Widenham en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar op 'n residen...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mid-Illovo

Sugar Fields is op 'n werkende suikerriet- en beesplaas met 'n kwekery en uitsigte oor die uitgestrekte plantasies en die heuwels van die Gwahumbe-vallei in die verte. Ons bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Mid-Illovo

Buddy's Place is in Widenham, Umkomaas, 'n diepseeduik-dorpie aan die Suidkus, sowat 40 km vanaf Durban. Dié dorpie is veral bekend vir sy asemrowende Aliwal Shoal-koraalrif wat sowat 5 km vanaf die strand is. Da...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Mid-Illovo akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stanger blad indien jy na meer Stanger akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]