Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (42)
B&Bs (2)
Wildsplase (6)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Mid-Illovo

3.8 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Mid-Illovo van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Mid-Illovo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mid-Illovo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mid-Illovo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mid-Illovo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mid-Illovo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Mid-Illovo

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach, Winklespruit

Ships Ahoy Illovo Beach is in Illovo Beach, 'n klein kusoord aan die oewer van die Illovorivier in KwaZulu-Natal. Die eenheid is op die eerste verdieping en word via trappe of 'n hysbak bereik. Die woonstel bied 'n...

Vanaf
R1 895
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach, Winklespruit

Breek weg en beleef die rustigheid van hierdie luukse tweeslaapkamerwoonstel met 2 badkamers en 'n sy-aansig oor die see. 5 La Mer is geleë aan KwaZulu-Natal se tropiese kus, net 30 minute suid van Durban by Illovo...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
B&B in Winklespruit, Amanzimtoti

Marmin B&B bied B&B-verblyf in Winklespruit, 'n klein kusdorpie noord van die Ilovorivier-monding in KwaZulu-Natal. Marmin B&B het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 aparte slaapkamers. Die eerste kamer het 'n ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

Akwaaba by the Sea KZN is in Winklespruit geleë en is sowat 2,4 km van die hoofstrand af. Die hoofstrand het lewensredders en 'n soutwaterswembad. Die Galleria Mall is net 10 minute se ry en die huis is sowat 23 km...

33% af Weeksdae!
VanafR850
R638
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Winklespruit, Kingsburgh

The Boardwalk 35 is in Winkelspruit in Kingsburgh geleë op 'n pragtige seekant-eiendom, net 'n paar meter van die strand af, agter een van die ander eenhede. Dié woonstel bied gerieflike verblyf vir 8 persone wat ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Winklespruit, Kingsburgh

Boardwalk No.1 is 'n selfsorgwoonstel wat in Winklespruit, 'n kusoord noord van die Illovo-riviermond, in KwaZulu-Natal geleë is. Dié woonstel het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Daar is ook 2 badkamers....

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

Sunrise Beach Resort bied selfsorg-eenhede in Winklespruit in Amanzimtoti. Die oord is ideaal geleë naby die strand en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede. Verblyf by Sunrise Beach Resort beskik oor 13...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

92 Sancta Maria bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit, Kingsburgh. Dié woonstel beskik oor 2 dubbelslaapkamers, 2 volledige badkamers en 'n oopplan-ko...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

53 Sancta Maria is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kingsburgh langs KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kompleks is binne maklike bereik van veilige swemstrande, winkels, restaurante en verskeie besienswaard...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winklespruit, Amanzimtoti

67 Eden Sands is in Winkelspruit aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Mid-Illovo akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stanger blad indien jy na meer Stanger akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za