Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Montana

4.2 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Montana van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Montana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Montana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Montana akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Montana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Montana Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Montana

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rietfontein, Pretoria

Dinkwe Lodge & Guest House is 'n ou, goed gevestigde instansie in 'n stil en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot van Pretoria. Dit bied modieuse akkommodasie met 4 stylvolle selfsorg-suites ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Wonderboom, Sinoville

La Marija Guest House is in Wonderboom, 'n voorstad in die noorde van Pretoria, en bied 'n keuse tussen 2 gerieflike kamers. Die kamers het dubbelbeddens, en elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom, Sinoville

Marija Manor B&B is in 'n stil straat in Wonderboom, Pretoria-Noord, geleë. Marija Manor is 'n luukse gastehuis met 5 slaapkamers wat elk oor 'n pragtige en suite-badkamer beskik. Elke kamer is toegerus met sy eie ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Fralande Guesthouse in Waverley wat uitkyk oor die pragtige tuin waar jy rus en vrede sal vind. Ons bied aan ons gaste net die beste en wanneer jy by ons bly sal jy so tuis voe...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Pecan Place is in Waverley, 'n stil, veilige, boomryke woonbuurt geleë. Die N1 is maklik bereikbaar van Pecan Place af, die stadskern is net 15 minute se ry van hier af en al wat tussen ons gaste en O.R. Tambo Lugh...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Moulton Place is in die luukse Waverley in Pretoria geleë. Verblyf word in 2 gerieflike kamers gebied. Elke kamer het ‘n TV met sekere DStv-kanale en ‘n privaat badkamer. Ontbyt is op versoek teen ‘n ekstra...

Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pretoria, East Lynne

La Pietersia is in die boomryke strate teen die hange van die Magaliesberg in Waverley geleë. Dit is net 3 km van die N1 af en 10 km vanaf die Universiteit van Pretoria. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 v...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

Aan Die Voet Van Die Magalies is in Rietfontein, Pretoria, geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe. Verblyf by Aan Die Voet Van Die Magalies word in 4 eenhede gebied w...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pretoria, Gauteng

Pumulani, 'n Ndebele woord vir "wees rustig", is deur die Louw-gesin omtrent 50 jaar gelede gekoop. Die plaashuis is gebou in 1945 en staan nog statig tot vandag toe. Daar is verskeie verblyf-opsies om van te kies ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

Ciara Guesthouse is in 'n goed gevestigde en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot-omgewing van Pretoria geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie vir sakereisigers, vakansiegangers of oornagre...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Montana akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za