Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1964 resensies.
"Mosselbaai is 'n pragtige plek om te besoek. Skoon, netjies en almal is vriendelik."
"Mosselbaai het 'n spesiale plek in my hart. Jare (elke jaar) daar gekamp in kinderdae saam met familie."
"Dit is 'n bestemming wat beslis 'n paar besoeke regverdig. Propvol geskiedenis en natuurprag."
"Baie om te doen en sien in omgewing, seetemperatuur lekker warm in Februarie en goeie weer."
"Buite seisoen ideaal vir ouer mense. Nêrens in rye gewag nie. Verkeer bly maar 'n probleem."
"Mosselbaai is ons gunsteling vakansieplek en ons sal beslis elke jaar terugkeer. Dit is 'n pragtige dorp met lieflike, vriendelike mense."
"Baie mooi kusdorpie. Gunsteling plek om vakansie so gereeld moontlik te gaan hou."
"For a well-deserved holiday break, Mossel Bay ticks all the boxes. One of the most beautiful places on the Garden Route."