Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.
"Baie oulike dorpie. Die mense was almal vriendelik en ons het heerlik koffie by verskeie eetplekkies geniet."
"Mooie uitvalsbasis voor, met name, bezoek aan het Krügerpark, ook voor langdurig verblijf. Zijn voldoende winkels voor dagelijkse behoefte en ook restaurants voor een avondje uit. Wat ons betreft, stak het Jabula restaurant er boven uit. Een min-puntje: sommige "wegen" in het park zijn van een slechte kwaliteit. Een weandeling langs het hek bij de Crocodile River moet zeker worden gedaan met een stop bij het Ämazing River View restaurant."
"Ek kan nie veel sê oor besienswaardighede nie, dis lekker sentraal en mens kan uitry na ander plekke. "
"Dullstroom is oulik en snaaks om oor te bly vir 'n dag of twee. Maar dis 'n plekkie waardeur mens ry omdat jy op pad is na iewers beter. Die uiteet opsies in Dullstroom is wel enige foodie se droom, en behoort deeglik verken te word. Gaan besoek beslis op 'n leë maag. Die Mastercard gaan seerkry, maar magtag, 'n mens leef net een maal. Eet is lekker, baie eet is baie lekker."
"Die tuisnywerheid in Marloth Park het die lekkerste koeksisters en die eienaar is baie vriendelik. Gerrie by Fine and Country is ook baie vriendelik en 'n groot bron van inligting oor die area sowel as eiendom beskikbaar in Marloth Park. "
"Dis 'n klein besige dorpie met baie om te sien. Ons was verbaas oor die keuse tussen 23 restaurante. Dullstroom word verseker beter onderhou en ontwikkel as die ander klein dorpies in die area."
"The antelope and birdlife is abundant and at night we could even hear the lions roar from across the river in the Kruger Park. The two little shopping centres in the main road also have pretty much everything one needs."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Crocodile Nest"Dit was wonderlik. Die eerste keer wat ek in Nelspruit was."
Kruger National Park South, Mpumalanga
Sabie River Bush Lodge"Die suide van die Krugerwildtuin is altyd die moeite werd om te besoek as 'n mens heelwat diere wil sien. Wonderlike ruskampe, piekniekplekke en genoegsame roetes om die wildtuin in al sy skakerings en diversiteit te beleef. "
"Ek sal glad nie omgee om daar te kan gaan aftree nie. Dit is 'n pragtige plek, baie sentraal aan al die pragtige plekke om te sien soos die Kruger Wildtuin, God's window, Potholes, Pilgrimsrest en daar is so baie ander dinge om te doen, jy kan nie verveeld raak daar nie."