Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Myoli Strand

4.7 / 5  
volgens 78 resensies
Lees regte resensies van Myoli Strand van 78 geverifieerde gaste.
Indien jy Myoli Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Myoli Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Myoli Strand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Myoli Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Myoli Strand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Myoli Strand

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Dove Cottage is 'n selfsorg-tuinkothuis in Sedgefield, 'n pragtige kusdorp tussen George en Knysna langs die gewilde Tuinroete in die Wes-Kaap. Die dorp is omring deur glinsterende mere, plantbedekte sandduine, digt...

60% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R600
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Sedgefield Holiday House on Tiptol bied ruim verblyf wat ideaal is vir 'n gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge. Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Broadview is 'n selfsorgkothuis op die strandmeer in Sedgefield sowat 2 km van die strand af. Die swembad is veral 'n wenner in die somer. Die kothuis is op 'n groot erf met 'n wye uitsig oor die strandmeer, vandaar...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Haven on Hoopoe bied verblyf in selfsorgeenhede aan en is in die dorpie Sedgefield geleë. Haven on Hoopoe is 2,4 km van Myoli-strandfront en Sedgefield-strandmeer af, en net 5 tot 10 km se ry van natuurreservate en...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Sedge Bungalow is 'n selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Sedgefield. Dit is binne loopafstand van die winkels, restaurante en die strandmeer af en is net 'n paar minute se ry van pragtige strande af geleë. D...

Vanaf
R960
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Groenvallei, Sedgefield

Dinie's is 'n selfsorg-eenheid in Sedgefield in die Wes-Kaap. Hierdie gesin-eenheid kan maklik tot 4 gaste akkommodeer en is ongeveer 5 minute se ry van die strand af. Die eenheid is op die grondvloer van 'n dubbel...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenvallei, Sedgefield

African Eden bied gerieflike selfsorgverblyf in die gewilde dorp Sedgefield op die Tuinroete. Die tuinwoonstel is op die boonste verdieping geleë, net 'n klein entjie se ry van die N2 af en net 'n paar minute vanaf...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR1 350
R1 157
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

At Journeys End bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-woonstelletjie wat in die kusdorpie Sedgefield geleë is. Dis stapafstand van die dorp af en gerieflik naby die strande geleë. Slegs 1 besprekin...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Sedgefield, Tuinroete

Die Sadies is 'n gerieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Sedgefield. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het elk 'n stort o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenvallei, Sedgefield

Routes End is 'n lieflike gastekamer op die eienaar se perseel in Sedgefield. Die kamer is ideaal vir sakereisigers of 'n vakansie. Sedgefield is 'n kusdorp op die Tuinroete, op die N2 tussen George en Knysna in die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Groenvallei, Sedgefield

Die Vissers bied verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Sedgefield. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n residensiële perseel en besk...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR398
R219
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenvallei, Sedgefield

Att 41,'n ruim 70 m² drieslaapkamerhuis met 'n privaat dek in Sedgefield tussen George en Knysna. Net 3 km vanaf winkels, eetplekke en 'n swemstrand. Sedgefield is slegs 25 km vanaf Knysna en Wildernis. Dié eenhe...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenvallei, Sedgefield

Grunter Terrace is 'n knus selfsorgeenheid vir 2 gaste in Groenvallei in Sedgefield. Die eenheid is langs die hoofhuis geleë, het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met '...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Village Mews 8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers in 'n veilige kompleks wat sentraal geleë is in Sedgefield. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of sakereisigers. Die woonstel is op ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Village Mews - No 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Sedgefield. Die kompleks is naby restaurante, kroeë, winkels en apteek. Die woonstel is smaakvol ingerig en het 2 slaapkamers en 2 badkamers....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60

Welkom by die Myoli Strand akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Sedgefield blad indien jy na meer Sedgefield akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za